找歌词就来最浮云

《’n Man Stap》歌词

所属专辑: Vier Seisoene Kind 歌手: Laurika Rauch 时长: 04:38
’n Man Stap

[00:00:00] 'n Man Stap - Laurika Rauch

[00:00:01] Written by:David Kramer

[00:00:07] 'N man stap deur die strate

[00:00:10] Jy kan sien hy's van die stad

[00:00:13] Hy dra n donkerbril en calvin klein

[00:00:17] En sy baard is kort en glad

[00:00:20] Hy dink hoekom is ek terug

[00:00:23] Vir wat is ek op soek

[00:00:26] Was hier nie 'n klein kafeetjie nie

[00:00:30] Net hier op die hoek

[00:00:34] En waar is die scala bioskoop

[00:00:38] Het hulle dit gesloop

[00:00:41] Die sinagoge was in die gebou

[00:00:44] Waar jy jou meubels koop

[00:00:48] Die jode't almal weggetrek

[00:00:51] Die ou mense is dood

[00:00:54] En laaities sit nou sonder werk

[00:00:57] Hul voete in die sloot

[00:01:02] Wat maak ek in die dorpie

[00:01:05] Hier kan ek nie bly nie

[00:01:09] Ek bly in toronto maar

[00:01:12] Toronto's nie vir my nie

[00:01:15] Die somers is bedompig

[00:01:18] En die winters is te koud

[00:01:21] Jou hele lewe hardloop jy

[00:01:25] En eendag eendag eendag eendag is jy oud

[00:01:37] Hy stap by die pandora in

[00:01:41] Bestel koffie en tjoklitkoek

[00:01:44] Hy dink hier't ek eers vir elvis gehoor

[00:01:47] Op 'n jukebox in die hoek

[00:01:51] En tussen verlepte varings

[00:01:54] Staan 'n tenk vol goue vissies

[00:01:57] En die vrou agter die toonbank

[00:02:00] Sy dink haar naam is missies

[00:02:05] Wat maak ek in die dorpie

[00:02:09] Hier kan ek nie bly nie

[00:02:12] Ek bly in toronto maar

[00:02:15] Toronto's nie vir my nie

[00:02:18] Die somers is bedompig

[00:02:21] En die winters is te koud

[00:02:24] Jou hele lewe hardloop jy

[00:02:28] En eendag eendag eendag eendag is jy oud

[00:02:41] Hy stap by die hoogstraat af

[00:02:43] Tot by die central hotel

[00:02:47] En hy luister na die prediker

[00:02:50] Wat met sy bybel skree en skel

[00:02:54] Hy sê die duiwel het ons beet

[00:02:57] En hy lei ons om die bos

[00:03:00] Hy dink wanneer gaan die spoke

[00:03:04] Van die ou dae ons los

[00:03:08] Wat maak ek in die dorpie

[00:03:12] Hier kan ek nie bly nie

[00:03:15] Ek bly in toronto maar

[00:03:18] Toronto's nie vir my nie

[00:03:22] Die somers is bedompig

[00:03:24] En die winters is te koud

[00:03:28] Jou hele lewe hardloop jy

[00:03:31] En eendag eendag eendag eendag is jy oud

[00:03:44] Die hek is nog dieselfde

[00:03:47] Maar die stoep is 'n ander kleur

[00:03:51] Hy stap oor die krazy paving

[00:03:54] En klop liggies aan die deur

[00:03:57] 'N mooi jong vrou maak effens oop

[00:04:00] Sy sê kan ek help meneer

[00:04:03] Hy sê jammer maar ek is n vreemdeling

[00:04:08] En my hart is in twee geskeur

[00:04:14] Hy sê jammer maar ek is n vreemdeling

[00:04:18] En my hart is in twee geskeur