找歌词就来最浮云

《Millenniumliedjie》歌词

所属专辑: Die Mense Op Die Bus 歌手: Laurika Rauch 时长: 03:27
Millenniumliedjie

[00:00:00] Millenniumliedjie - Laurika Rauch

[00:00:00] Written by:Greta Delport /Benade

[00:00:24] Nou is die tyd vir jou en my om stil te staan

[00:00:30] Hoog in die lug gly stelsels in 'n nuwe baan

[00:00:34] Die wêreld gaan draai daar's soveel te raai

[00:00:40] Waar gaan ons heen

[00:00:47] Sien jy die tekens in die glinster van die son

[00:00:52] Daar's soveel dinge wat gaan en wat gaan kom

[00:00:57] 'N nuwe bestel die mense vertel

[00:01:03] Waar gaan jy heen

[00:01:08] 'N duisend jaar gly verby

[00:01:14] 'N nuwe môre skink die dou vir jou en my

[00:01:20] Kom nou saam gryp die dag

[00:01:26] Is jy deel van 'n begin 'n wéér besin

[00:01:31] 'N nuutbegin

[00:01:43] Staan jy in die donker waar drome verdwyn

[00:01:48] Óf sien jy die helder lig skyn

[00:02:22] Twee duisend jaar gly verby

[00:02:28] 'N nuwe môre skink die dou vir jou en my

[00:02:34] Kom nou saam gryp die dag

[00:02:40] Is jy deel van 'n begin 'n wéér besin

[00:02:45] 'N nuutbegin

[00:02:48] Kom nou saam gryp die dag

[00:02:54] Is jy deel van 'n begin 'n wéér besin

[00:02:59] 'N nuutbegin

[00:03:02] Millennium

[00:03:05] Millennium

[00:03:08] Millennium