找歌词就来最浮云

《Die Wind Waai Vanaand Verskriklik》歌词

所属专辑: Tweeduisend-En-Tien! 歌手: Laurika Rauch 时长: 03:04
Die Wind Waai Vanaand Verskriklik

[00:00:00] Die Wind Waai Vanaand Verskriklik - Laurika Rauch

[00:00:01] Written by:Dineke Volschenk

[00:00:21] Die wind waai vanaand verskriklik

[00:00:25] Dis die swart suidoos

[00:00:27] Ek wonder of my mure gaan bly staan

[00:00:31] En waarheen skep die wind my as hy my beetkry

[00:00:37] Kan hy my verder waai

[00:00:40] As waar ek is

[00:00:43] O bokkie

[00:00:49] So is die wind maar

[00:00:53] Een dag nog vriend lik

[00:00:55] Die volgende dag verdwaal

[00:01:05] Die wind klim tussen my mure in

[00:01:08] In elke holte in

[00:01:11] Dit ruk en pluk aan alles

[00:01:13] Wat nog naby is

[00:01:15] Die mure het ore

[00:01:18] Almal luister in

[00:01:21] 'N mens kan so 'n wind

[00:01:23] Glad nie vertrou

[00:01:27] O bokkie

[00:01:33] So is die wind maar

[00:01:37] Een dag plesierig

[00:01:39] Sommer die volgende dag al blou

[00:01:48] Die wind waai vanaand verskriklik

[00:01:54] Dis die swart suidoos

[00:01:56] Ek wonder of die wind ook by jou waai

[00:01:59] En waarheen skep die wind jou

[00:02:03] As hy jou beetkry

[00:02:05] Kan hy jou verder waai

[00:02:08] As waar jy is

[00:02:12] O bokkie

[00:02:18] So is die lewe

[00:02:22] Een dag nog rustig

[00:02:24] Die volgende dag benoud

[00:02:30] O

[00:02:35] So is die lewe

[00:02:39] Een dag nog rustig

[00:02:42] Sommer die volgende dag benoud

随机推荐歌词: