《Kom Sny Die Papaja》歌词

[00:00:00] Kom Sny Die Papaja - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Engelbrecht/L Rauch
[00:00:08] Kom sny die papaja
[00:00:10] Breek stukkend die son
[00:00:12] Om die goudgeel vreugde te ruik
[00:00:16] Gryp bondels swart pê rels
[00:00:18] Uit die suikersoet skatkis
[00:00:20] Vir die nuwe son se gebruik
[00:00:24] Vir my is die somer soos 'n groot papaja
[00:00:28] Vol kleure en geure so soet
[00:00:32] Vol warmte en geelheid en blinkpit beloftes
[00:00:36] In elke persoon wat jou groet
[00:00:41] Kom sny die papaja
[00:00:42] Breek stukkend die son
[00:00:45] Om die goudgeel vreugde te ruik
[00:00:49] Gryp bondels swart pê rels
[00:00:51] Uit die suikersoet skatkis
[00:00:53] Vir die nuwe son se gebruik
[00:00:57] Vir my is die somer soos 'n groot papaja
[00:01:01] Wat sy reuk deur die kamer versprei
[00:01:05] Niks anders op aarde se geur kan juis dit sê
[00:01:09] Ek's sonsoet en jy kan my kry
[00:01:13] Kom sny die papaja
[00:01:15] Breek stukkend die son
[00:01:17] Om die goudgeel vreugde te ruik
[00:01:21] Gryp bondels swart pê rels
[00:01:24] Uit die suikersoet skatkis
[00:01:26] Vir die nuwe son se gebruik
[00:01:30] Kom sny die papaja
[00:01:32] Breek stukkend die son
[00:01:33] Om die goudgeel vreugde te ruik
[00:01:38] Gryp bondels swart pê rels
[00:01:40] Uit die suikersoet skatkis
[00:01:42] Vir die nuwe son se gebruik
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 输不起 [陈洁仪]
- 你的爱像游戏 [樊桐舟]
- 孤独的鱼 [张珊萌]
- What Does It Matter to Me [Don Williams]
- 我就是爱 [辛龙]
- Ain’t No Mountain High Enough [Marvin Gaye&Tammi Terrell]
- 小河淌水之寂月思 [林距离]
- 倾国倾城 [童丽]
- Hasta el Día de Hoy [Los Telez]
- What Are You Doing New Year’s Eve? [The Orioles&Betty Clooney]
- You Tell Me [Johnny Cash]
- Clever Gains [Azusena]
- Look Who’s Talking [Erfahrung der 90er Tanzmu]
- Have You Ever Been Lonely [Jim Reeves]
- Story Of My Love [康威-特威提]
- The Calendar Song(January, February, March) [Boney M]
- Chinatown, My Chinatown [Al Jolson&Bing Crosby]
- Weitergehen [Tim Bendzko]
- Stop The World (And Let Me Off) [PATSY CLINE]
- Wap-Dou-Wap [Johnny Hallyday]
- Musique Mécanique [Leticia Coura]
- Hück oder nie Marie [Ruber]
- 8 [ourcountry]
- Don’t Catch a Cold [林亨柱]
- Funkytown [The Tribute Beat]
- Tomorrow Mountain [Lena Horne]
- Enrosca, enrosca [Rick and Renner]
- 我要瘦(伴奏)(伴奏) [常春木]
- 永不消逝 [金志文]
- Nite Life [Roy Orbison]
- 谁人禁止我的爱 [韩宝仪]
- Form Og Filur [Shu-Bi-Dua]
- I Should Care(Alternate Take) [Thelonious Monk Quintet]
- Trampoline [Tinie Tempah&2 Chainz]
- 第60期 刮目相看 [酷我儿童]
- 今生为你停留(秋心) [心有林夕]
- Sei la più bella del mondo(Coverversion) [The Coverbeats]
- Andělé [Petr Malásek]
- 星光 [小坠]
- Let It All Go [Alyssa Reid]
- Kiss Me [明道]