《Dans In Die Maanlig》歌词

[00:00:00] Dans In Die Maanlig - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Mynie Grove
[00:00:15] Hande streel teen 'n bloeiselwang
[00:00:19] Oë stip in sy kyk gevang
[00:00:23] Ore swem in sy diep bruin stem
[00:00:26] Rus haar kop op sy ferm ken
[00:00:30] Skryf 'n brief van die verre land
[00:00:34] Strooi daarin van die vreemde sand
[00:00:37] Onthou dan gras bly dieselfde groen
[00:00:40] Met dieselfde son wat jou warm soen
[00:00:45] En hul dans in die maanlig
[00:00:49] Saamgevleg in die purper lug
[00:00:53] Kyk hul dans in die maanlig
[00:00:57] Dolgelukkig
[00:01:16] Jaar na jaar en maand na maand
[00:01:20] Vaag die beeld van daardie aand
[00:01:23] Soek 'n ster in 'n nag so swart
[00:01:27] Stadig klop haar gebroke hart
[00:01:31] Skryf 'n brief van die verre land
[00:01:35] Strooi daarin van die vreemde sand
[00:01:38] Onthou dan gras bly dieselfde groen
[00:01:42] Met dieselfde son wat jou warm soen
[00:01:46] En hul dans in die maanlig
[00:01:50] Saamgevleg in die purper lug
[00:01:54] Kyk hul dans in die maanlig
[00:01:58] Dolgelukkig
[00:02:32] Hande gevou op 'n moeselien lap
[00:02:36] Oë toe asof sy net slaap
[00:02:40] Ore stil in 'n verre land
[00:02:45] Rus haar siel in die vreemde sand
[00:02:49] Skryf 'n brief van die verre land
[00:02:53] Strooi daarin van die vreemde sand
[00:02:56] Onthou dan gras bly dieselfde groen
[00:03:00] Met dieselfde son wat jou warm soen
[00:03:04] En hul dans in die maanlig
[00:03:08] Saamgevleg in die purper lug
[00:03:12] Kyk hul dans in die maanlig
[00:03:16] Dolgelukkig
[00:03:35] En hul dans
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Nobody’s Home [Avril Lavigne]
- Go-Go Gadget Gospel [Gnarls Barkley]
- 出运啦 [萧煌奇]
- No Skin(Album Version) [The Golden Palominos]
- O Christmas Tree(Christmas Fun For Kids: Rockin’ Around The Christmas Tree Versio) [WordHarmonic]
- Don’t You Rock Me, Daddy-O [Lonnie Donegan]
- Poor Man’s Son [Noah Gundersen]
- Fure Fure Happy [hanser]
- - [Various Artists]
- El Chino Pantaleon [Francisco Lomuto&Fernando]
- Rondando Tu Esquina [Osvaldo Pugliese con Robe]
- I Love You Because [Al Martino]
- Fuimos Tontos [Critika y Saik]
- TV Makes The Superstar(Extended) [Modern Talking]
- Heaven [Running Music&Workout Bud]
- Besame Mucho feat. Bob Eberly [Kitty Kallen]
- Handy Man [James Taylor]
- Avalon [Stanislaw Soyka]
- Miss Movin’ On(Papercha$er Remix) [Fifth Harmony]
- 真的爱你 [Beyond]
- Lover, Come Back To Me!(Remastered 2003) [Nat King Cole]
- 春晓 [宝贝牛babyniu]
- 永相随(儋州版) [谢群&牛玉香]
- 泪迹 [黄莺莺]
- 友谊地久天长 [沈小岑]
- Ta kontakt [Elly Ekko]
- 亲亲的茉莉花 [李丹阳]
- See Him On The Street [The Jayhawks]
- Iravaaga Nee [G.V. Prakash Kumar&Saindh]
- We Own the Night [The Hit Record Shop]
- Na Cruz do Meio [Nelson Ned]
- La Mecedora [Tatico Henriquez Y Sus Mu]
- Please Come to Boston [The Hit Crew]
- When You Wish Upon A Star [Juice Music]
- 伦敦最新时尚 t 台走秀音乐 [网络歌手]
- そして神戸 [前川清]
- 丽木 [黄晶]
- 小鸡和小鸭 [儿歌精选]
- Wildfire [The Mynabirds]
- 永久保存(Live) [陈柏宇]