找歌词就来最浮云

《Skipskop》歌词

所属专辑: 歌手: Theuns Jordaan 时长: 04:09
Skipskop

[00:00:00] Skipskop - Theuns Jordaan

[00:00:16] Pak op pak op

[00:00:20] Sit jou goedjies op jou kop

[00:00:26] More gaan ons weg

[00:00:31] Ver van hier weg

[00:00:34] Skipskop skipskop

[00:00:38] Wanneer hou die dinge op

[00:00:44] Swaarkry le net voor

[00:00:48] Die blou berge oor

[00:00:53] Overberg se mens

[00:00:58] Isse ek gebore

[00:01:02] Op die plek skipskop

[00:01:05] Nes my pa en sy pa ook

[00:01:11] Hier deurie duine loop onse spore

[00:01:20] Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop

[00:01:31] Maar wat ken ek anders

[00:01:35] As die bloudam se branders

[00:01:39] Die wolke en die winde wat hier waai

[00:01:49] Maar verkoop jou bootjie pak op jou goedjies

[00:01:56] En se maar so long skipskop skipskop se goodbye

[00:02:07] Linkerhand o die regterhand

[00:02:16] Wat se kant le die plek misverstand

[00:02:23] 'Seblief meneer ag se tog weer

[00:02:33] Is dit die pad wat ons moet more vat

[00:02:41] 'N stukkie le hier en 'n stukkie le daar

[00:02:51] Stukkies van my lewe hulle le deurmekaar

[00:02:59] Tel op tel op vir shorty en vir pop

[00:03:09] Gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop

[00:03:18] Maar wat ken ek anders

[00:03:22] As die blou dam se branders

[00:03:26] Die wolke en die winde wat hier waai

[00:03:36] Pak op jou goedjies pak op jou goedjies

[00:03:43] Se maar so long skipskop skipskop se goodbye

[00:03:52] Skipskop skipskop se goodbye

随机推荐歌词: