《Ek Wil Vir Jou》歌词

[00:00:00] Ek Wil Vir Jou - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Christa Steyn
[00:00:27] Jy met jou drome en gedagtes in jou oë
[00:00:34] Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo
[00:00:41] Jy met jou deernis jou geduld en jou verstaan
[00:00:48] Jy wat jou seer alleen wil dra
[00:00:56] Ek wil vir jou
[00:01:02] Somer wees en stilte gee
[00:01:05] Ek wil vir jou
[00:01:08] Die son gaan haal die wind die see
[00:01:11] Ek wil so graag
[00:01:16] Myself vir jou gee
[00:01:22] Ek wil vir jou
[00:01:28] Somer wees en stilte gee
[00:01:32] Ek wil vir jou
[00:01:34] Die son gaan haal die wind die see
[00:01:38] Ek wil so graag
[00:01:43] Myself vir jou gee
[00:01:58] Jy met jou woorde en gebede in jou hart
[00:02:05] Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand
[00:02:11] Jy met jou wysheid jou geloof in elke dag
[00:02:18] Jy met die seer agter jou lag
[00:02:25] Ek wil vir jou
[00:02:31] Somer wees en stilte gee
[00:02:35] Ek wil vir jou
[00:02:37] Die son gaan haal die wind die see
[00:02:41] Ek wil so graag
[00:02:46] Myself vir jou gee
[00:02:52] Ek wil vir jou
[00:02:58] Somer wees en stilte gee
[00:03:02] Ek wil vir jou
[00:03:04] Die son gaan haal die wind die see
[00:03:07] Ek wil so graag
[00:03:10] Myself
[00:03:12] Myself vir jou gee
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 运(Live) [侧田]
- It’s My Life [菅原紗由理]
- Crazy Love(Album Version) [The Allman Brothers Band]
- 曾经的莆田步行街 [网络歌手]
- Try Again [The Candle Thieves&Sophie]
- Whisper You Love Me Boy [Diana Ross & the Supremes]
- 跑 [朱俐静]
- 别忘了曾经 [张小乐]
- Die Kinderhosenballade [Reinhard Mey]
- Here Goes A Fool [THE CLOVERS]
- Touched By An Angel(Album Version) [Gloria Estefan]
- Sh-Boom (Life Could Be A Dream) [The Crew Cuts&David Newma]
- White Rabbit [Pub Dog]
- Uptown Funk(Remix) [Workout Remix Factory]
- Thats Why I Pray [Pontoon]
- 我只能祝福你(DJ版) [DJ阿圣&任维]
- Walk This Way(Workout Remix) [Mc Boy]
- He Who Hesitates [Nat King Cole]
- I told Ya I love Ya, Now get out [Anita O’Day]
- The Christmas Song (Merry Christmas to You) [Perri Como]
- Love [Chris Connor]
- Dominated Love Slabe [Green Day]
- 黄帝、炎帝:我要我们在一起! [刘嘉]
- La Nocturna [Mercedes Sosa]
- Are You Sure [Aretha Franklin]
- Last Escape [Sinergy]
- 雨天 [姚瑞南]
- Well, Sir [Julie London]
- 独自一人 [MC筱强]
- Mentalidad Televisiva [Los Prisioneros]
- Among My Souvenirs [Hank Snow&D.R]
- Crooked Shadows [Dashboard Confessional]
- 替代品 [童亚卿]
- 金缕衣(Live) [叶炫清]
- 我们一样可惜 [好乐团]
- La Cumbia Tribalera [El Pelón Del Mikrophone&N]
- Mi Rumbita pa los Pies(Versión Karaoke) [Banda Latina De Karaoke]
- Head for the Barracade [InstaHit Crew]
- Reaching Out to Hold You [The Hit Crew]
- 蹁跹 [一天世界JZ&光年]
- What’s New Pussycat? [Tom Jones]
- 白天不懂夜的黑 [白晓]