《Die Telemans Van Wêskou》歌词

[00:00:00] Die Telemans Van Wêskou - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:H Aucamp/J Hofmeyr
[00:00:10] Die telemans van wê skou
[00:00:12] Kan bê rekoop soos min
[00:00:15] Dra saam aan paaiemente
[00:00:17] Gaan tronk toe as gesin
[00:00:19] Die tellies dink elektriek
[00:00:22] Getuig hul huurkoop huis
[00:00:24] Katoeters en kontrepsies
[00:00:27] Van kelder tot kombuis
[00:00:29] Die telemans van wê skou
[00:00:31] Droom weekliks oor 'n stel met kleur skree al die
[00:00:36] Kinders iets anders sal nie tel
[00:00:39] Mene mene tellie
[00:00:41] Is die jongste geskrif
[00:00:43] Wat mure laat tuimel
[00:00:46] En wê skou ontwrig
[00:00:52] Miss tellie staan op troue
[00:00:54] Wil babas genereer
[00:00:57] Die moeder is verbete ook ek gaan my beheer
[00:01:01] Ons lay bye vir iets groters
[00:01:04] Die visie vanne volk
[00:01:06] In vierkleur word ons strewe
[00:01:09] Na buitekant vertolk
[00:01:11] Ons voetbal en ons jukskei
[00:01:14] En paasskou moet vertel
[00:01:16] Ons twak is nog nie nat nie
[00:01:18] Ons stuit nie vir die hel
[00:01:21] Mene mene tellie
[00:01:23] Is die jongste geding
[00:01:26] Wat setels laat tuimel
[00:01:28] En kleure verwring
[00:01:34] Die spriete van hul droomkas
[00:01:37] Wek bure se venyn
[00:01:39] Die tellies kannie worry
[00:01:41] Skrum bronstig om hul skryn
[00:01:44] Nog hegter as tevore
[00:01:46] Is die tellies nou verbind
[00:01:49] Al raak die vader duiselig
[00:01:51] Die moeder tele blind
[00:01:54] Die dogter wil nie trou nie
[00:01:56] Die droomkas is haar man
[00:01:58] Nes al die ander tellies
[00:02:01] Tot flikkerbeeld verban
[00:02:03] Mene mene tellie
[00:02:06] Is die jongste gerig
[00:02:08] Wat bedplig verduister
[00:02:11] En liefde ontwrig
[00:02:13] Mene mene tellie
[00:02:15] Is die jongste gerig
[00:02:18] Wat bedplig verduister
[00:02:20] En liefde ontwrig
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 梦回西藏 [阿木古楞]
- Every Man’s Got A Mountain [Rockie Lynne]
- Headphones [Watsky]
- To musi byt len laskou [Katarina Knechtova]
- Skyscraper [Union J]
- 《江姐》绣红旗 [陵扬君]
- 被风吹走了心扉 [荆铄]
- 你的我的一切 [Various Artists]
- Bullet [Robbie Williams]
- 我的爱情香气 [Espresso]
- Because I Want You(MTV Unplugged) [Placebo]
- Easy [Mothxr]
- Wild Emotion [Asta]
- 爱如故友 [MC雪振]
- Somebody Like You (Live From AOL Sessions) [Keith Urban]
- Deep Inside(DJ Jethro Remix) [Kid Beyond]
- La Cultura Es La Sonrisa [Leon Gieco]
- 老楼梯 [孙杨杰]
- How to Succeed [Nick Jonas]
- You Make Me(Diplo & Ookay Remix) [Avicii]
- Close Minded [Vision]
- Quicksilver [Horace Silver&Art Blakey ]
- Bubble Hard [Vybz Kartel]
- H-bá-lá-lá [Joao Gilberto]
- Darn That Dream [Miles Davis]
- 里の秋 [mammy Sino]
- Победа за нами [Анны]
- Summer Is Calling (Marious Remix) [DJ Gollum&dj cap]
- Infinity [Guru Josh]
- Mannish Boy [Muddy Waters]
- 小雨丝丝 [陈兰丽]
- Party Rock Anthem [speedmaster]
- All Dressed Up With A Broken Heart [Peggy Lee]
- You’re Still My Baby(LP版) [Otis Redding]
- Silver Bells [Bing Crosby&Frank Sinatra]
- Thriller [Estudiosmoi]
- This Kiss [The Hit Crew]
- The Woodpecker Song [Glenn Miller]
- Morning Has Broken [Wiener Sngerknaben]
- Time Will Wait [Submotion Orchestra]
- 乐作人生 [钟汉良]
- Donggle Donggle Circle [Smart Friends&金基哲&文南淑]