找歌词就来最浮云

《Hulle Sê》歌词

所属专辑: Die Mense Op Die Bus 歌手: Laurika Rauch 时长: 02:52
Hulle Sê

[00:00:00] Hulle Sê - Laurika Rauch

[00:00:00] Written by:Charles Tanton/C Torr

[00:00:07] Hulle sê

[00:00:10] Dinge het weer skeef geloop

[00:00:15] Maar nou

[00:00:17] Nou is dit tyd om te koop

[00:00:23] Dit is dalk waar

[00:00:26] Het die mense om my verklaar

[00:00:30] Die mense op die bus dra kennis

[00:00:34] Van die liefde die rentkoers en tennis

[00:00:38] Hulle sê

[00:00:40] Vir iemand hier agter my

[00:00:46] Jy't 'n jaar

[00:00:48] 'N jaar laas saam gery

[00:00:54] Ja sê hy kwaad

[00:00:57] Ons het mense mense gehad

[00:01:01] Die busbestuurder verwys ook later

[00:01:05] Na bloed wat dikker is as water

[00:01:09] Hulle sê

[00:01:11] Die son ja die son sal weer skyn

[00:01:17] En die hart

[00:01:19] Nee die hart vergeet al die pyn

[00:01:25] Dit is dalk waar

[00:01:28] Het die meisie langs my verklaar

[00:01:32] Sy sê dat alles beter sou smaak

[00:01:36] As haar man net weer op haar verlief sou raak

[00:01:40] Hulle sê

[00:01:42] Soms kom die einde te gou

[00:01:48] Dis net net soos die oggenddou

[00:01:56] Dit is dalk waar

[00:01:59] Het die mense om my verklaaar

[00:02:03] Maar nou is dit tyd

[00:02:05] Om aan te hou

[00:02:07] Al is die liefde net soos die oggendou

[00:02:12] Dit is dalk waar

[00:02:15] Het die mense om my verklaaar

[00:02:19] Maar nou is dit tyd

[00:02:21] Om aan te hou

[00:02:22] Al is die liefde net soos die oggendou

[00:02:26] Al is die liefde net soos die oggendou

随机推荐歌词: