找歌词就来最浮云

《Jy Is Ver》歌词

所属专辑: Vier Seisoene Kind 歌手: Laurika Rauch 时长: 04:38
Jy Is Ver

[00:00:00] Jy Is Ver - Laurika Rauch

[00:00:01] Written by:Lize Beekman

[00:00:11] Jy is ver van hierdie land van son en see en dorre aarde

[00:00:22] Met die reënboog in haar bloed

[00:00:30] Sou jy voel jy vergeet

[00:00:33] Sou jy voel jy verdwaal

[00:00:37] En jy vervreem van ons

[00:00:39] Dan hoor my hoor my stem in die wind

[00:00:46] Izwa izwe lami emoyeni

[00:00:50] Izwa izwe lami emoyeni

[00:00:55] Izwa izwe lami emoyeni

[00:01:00] Izwa izwe lami emoyeni

[00:01:05] Naby die suidste punt op die verste rots

[00:01:11] Gesels ek nou en dan as die son sak

[00:01:18] Oor ons hart se land

[00:01:26] Ek gesels met tyd soos ek maar altyd kon

[00:01:32] Onder die miskombers wat laag hang

[00:01:38] Oor die tafelrand

[00:01:45] En sou jy voel jy vergeet

[00:01:48] Sou jy voel jy verdwaal

[00:01:51] Jy vervreem van ons

[00:01:54] Dan hoor my hoor my hoor my stem in die wind

[00:02:06] Ngizwe emoyeni

[00:02:11] Ngizwe emoyeni

[00:02:17] Ngizwe emoyeni

[00:02:22] Ngizwe emoyeni

[00:02:25] Daars n stukkie gesels oor gister se seer

[00:02:32] Wat tydsaam heel en sterk maak in murg en been

[00:02:45] Ek sal gesels in hierdie taal jou uit die vreemde haal

[00:02:53] Ek belowe hoor my hoor my stem in die wind

[00:03:01] Izwa izwe lami emoyeni

[00:03:05] Izwa izwe lami emoyeni

[00:03:10] Izwa izwe lami emoyeni

[00:03:15] Izwa izwe lami emoyeni

[00:03:20] En sou jy voel jy vergeet

[00:03:23] Sou jy voel jy verdwaal

[00:03:26] Jy vervreem van ons

[00:03:29] Dan hoor my hoor my hoor my stem in die wind

[00:03:42] Ngizwe emoyeni

[00:03:47] Ngizwe emoyeni

[00:03:52] Ngizwe emoyeni

[00:03:57] Ngizwe emoyeni

[00:04:02] Ngizwe emoyeni

[00:04:07] Ngizwe emoyeni

[00:04:12] Ngizwe emoyeni

[00:04:17] Ngizwe emoyeni

随机推荐歌词: