《Kyk Hoe Glinster Die Maan》歌词

[00:00:00] Kyk Hoe Glinster Die Maan - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:U Jurgens/C. Torr
[00:00:17] Ek het in my kinderjare vas geglo in kersfeesvader
[00:00:22] In werklikheid ry hy mos met 'n slee
[00:00:26] Maar hier stap hy deur die mielies met 'n streepsak
[00:00:30] En 'n kierie
[00:00:31] En my boetie vra boer hy by clocolan
[00:00:35] Waar is jou rendier en silwer spore
[00:00:40] Waar is ons drome van gisteraand
[00:00:44] Vlieg oor die bome met my drome
[00:00:48] Kyk hoe glinster die maan
[00:00:54] Die winde van die winter het my kinderhart ontnugter
[00:00:59] Ek en boetie kry 'n rooi jas in die laai
[00:01:03] Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer
[00:01:07] In my kamer
[00:01:08] Want die fantasie het soos 'n droom verdwyn
[00:01:13] Waar is jou rendier en silwer spore
[00:01:17] Waar is ons drome van gisteraand
[00:01:22] Vlieg oor die bome met my drome
[00:01:26] Kyk hoe glinster die maan
[00:01:36] In 'n brief van later jare skryf ek liewe kersfeesvader
[00:01:41] Elke meisie het 'n spesiale wens
[00:01:46] Vir 'n man so soet soos suiker met 'n motor sonder duike
[00:01:50] En soen hy jou dink jy dis net 'n droom
[00:01:55] Waar is jou rendier en silwer spore
[00:01:59] Waar is ons drome van gisteraand
[00:02:04] Vlieg oor die bome met my drome
[00:02:08] Kyk hoe glinster die maan
[00:02:18] Ek stap toe op 'n aand laat met 'n kêrel uit die vrystaat
[00:02:23] Al bestuur hy 'n ou bakkie sê ek kersfeesvader dankie
[00:02:28] Want al sy soene is soos suiker en in sy hande 'n diamant
[00:02:38] Vlieg oor die bome met my drome
[00:02:41] Kyk hoe glinster die maan
[00:02:58] Hier's ons kinders om die boompie hulle wag nou vir die oompie
[00:03:03] My dogtertjie is net 'n bietjie bang
[00:03:07] Maar hy stap sommer uit die branders ja die tye het verander
[00:03:12] My seuntjie vra woon hy in jeffriesbaai
[00:03:16] Waar is jou rendier en silwer spore
[00:03:21] Waar is ons drome van gisteraand
[00:03:25] Vlieg oor die bome met my drome
[00:03:29] Kyk hoe glinster die maan
[00:03:35] Vlieg oor die bome met my drome
[00:03:39] Kyk hoe glinster die maan
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 风再起时 [张国荣]
- 预谋 [代理仁]
- Gider Dig Ikke Mer’ [Rasmus Thude]
- Sea Song [Rachel Unthank&The Winter]
- 风花雪 [陈慧琳]
- Put On [EPMD]
- Yesterday [王若琳]
- La Lagartija [Espinoza Paz]
- The Pit [Doctor P&Adam F]
- Key To the Highway [Bill ”Jazz” Gillum]
- 短信铃声 防空警报 [网络歌手]
- 故乡之恋 [龙千玉]
- 大叔 [Matzka玛斯卡]
- 赶大集 [青岛小强]
- 秘密的夜晚(伴奏) [4X]
- 流浪的云朵 [唐尼]
- If Ever I Would Leave You [Aretha Franklin]
- To Be Loved [Jackie Wilson]
- Stick by Me [John Holt]
- Teacher, Teacher [Milos Vujovic]
- Just the way you are [贵族乐团]
- Forever My Lady [Soul Groove]
- An Occasional Man [Julie London]
- Duits Kerkhof(Live) [Willem Vermandere]
- I’m Nobodys Baby [Judy Garland]
- Private Man [黑黑]
- The Turpan Grape Is Ripe [马玉涛]
- Goodbye(Vocal Version|Full Length) [Various Artists]
- 打老婆的最后都成了单身狗 [DJ绽放]
- 不要在晚上找喜欢的人聊天 [程一]
- Where Would I Be Without You, Baby [The Supremes&Four Tops]
- SUMMER TIME [Fire Ball]
- The Cherry Tree Carol [Jose Feliciano]
- 别为伤心的人流泪 [流苏]
- Fascinating Rhythm [Alberto Tarantini]
- Firework [All Night Long]
- L’heure Avait Sonné [Audio Idols]
- Detalles [Trocha Angosta]
- Sex on the Beach [The Adrenalin Crew]
- Song and Dance [Emma Stevens]
- 爱我不要丢下我 [张玮伽]