《Die Siener》歌词

[00:00:00] Die Siener - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Christopher Torr
[00:00:11] Dis 'n hele ent vanaf ottosdal
[00:00:16] Diep in die hart van die wes transvaal
[00:00:22] Galop galop in die skemergloed
[00:00:28] Oor lichtenburg hang 'n lanferdoek
[00:00:36] Sy lang swart baard is met grys gevlek
[00:00:43] Hy lyk soos iemand uit die ou testament
[00:00:48] Oor lichtenburg hang 'n groot swaar wolk
[00:00:54] Wie sal die droom vir die oom vertolk
[00:01:00] Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor
[00:01:05] Oom koos gaan dalk sy hoed verloor
[00:01:11] Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son
[00:01:16] Hang alreeds bo die horison
[00:01:26] Hy't 'n kaalkop man in 'n droom gesien
[00:01:31] Vlae halfstok en die nommer vyftien
[00:01:37] Hy lyk ontsteld hy lyk gedaan
[00:01:42] Die generaal is in groot gevaar
[00:01:52] Oom koos is kalm oom koos is stil
[00:01:58] Hy soek na woorde en na god se wil
[00:02:03] Hy staar na die man met die helm gebore
[00:02:08] Hy staar na die man met die wilde oë
[00:02:15] Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor
[00:02:20] Oom koos gaan dalk sy hoed verloor
[00:02:25] Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son
[00:02:31] Hang alreeds bo die horison
[00:02:41] Hoe sê jy vir 'n vriend jou dae is getel
[00:02:47] Jy groet maar net en jy sê vaarwel
[00:02:52] Glo vas in die heer hou vas jou hoed
[00:02:58] Oor lichtenburg hang 'n lanferdoek
[00:03:07] Donker dag donker aand
[00:03:12] Dag vyftien septembermaand
[00:03:18] 'N skoot in die nag 'n skoot in die kol
[00:03:25] In die leë straat het 'n hoed gerol
[00:03:31] Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor
[00:03:36] Oom koos gaan dalk sy hoed verloor
[00:03:42] Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son
[00:03:48] Hang alreeds bo die horison
[00:03:53] Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor
[00:03:58] Oom koos gaan dalk sy hoed verloor
[00:04:04] Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son
[00:04:09] Hang alreeds bo die horison
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 雨中的恋人们 [蒋雅文&李日朗]
- 悲伤的语言 [张国荣]
- I’ll Be There [Beautiful World]
- Every Reason [Donovan]
- Postcard From Planet Earth [Skyclad]
- 烟灰 [刘瀚升]
- 乱弹情歌 [晨熙]
- I Wish It Would Rain [The Temptations]
- Every Intention [Kevin Costner&Modern West]
- 我主宰 [钟芹]
- Try Everything [KBShinya]
- I Don’t Wanna Love You [The Bates]
- Ciao amore [Adriano Celentano]
- Rael(Pt.1 & Pt.2) [The Who]
- La Vie En Rose [Louis Armstrong]
- I Won’t Be Home to You [Connie Francis]
- Baby, It’s You [The Shirelles&Perry Como]
- East Virginia [Joan Baez]
- Just the Lonely Talking Again [The manhattans]
- 凌乱的背影 [张文迪]
- TOUCH MY BODY(The Factory Happy Energy Mix) [Heartclub]
- Skuter [Sidney Polak]
- 似曾相识的人 [于谦&郭德纲]
- Lovesick Blues(Single Version) [Hank Williams]
- I Can See The Sun In Late December(Lp Version) [Roberta Flack]
- Wake Me Up(Single Version) [A.C.T.]
- 我们不是情侣 [王小圣]
- My Love Is [Little Willie John]
- 飛行少女 [ナユタン星人&初音ミク]
- 星火燎原 [张继伟]
- Follow Now, Oh Shepherds [The Kingston Trio]
- Memphis [The Hollies]
- Hide The Wine [Carly Pearce]
- 让爱生香 [陈涓]
- The Last Supper [John Legend&Andrew Lloyd ]
- La vie en rose [Edith Piaf]
- Maria de Cruz(1956) [Amália Rodrigues]
- You’re Driving Me Crazy [Temperance Seven]
- Cry Baby [Pixie Lott]
- 旅行去宜宾的意义(翻唱陈绮贞《旅行的意义》) [衣湿]
- 昨天的爱 [梁佳玉]