找歌词就来最浮云

《Ek Sê Vir Jou Good Bye》歌词

所属专辑: Vier Seisoene Kind 歌手: Laurika Rauch 时长: 03:47
Ek Sê Vir Jou Good Bye

[00:00:00] Ek Sê Vir Jou Good Bye - Laurika Rauch

[00:00:00] Written by:Meryl Van Zyl/Meryl Van Noie

[00:00:15] Ek sê vir jou good bye

[00:00:19] Ek skryf vir jou n lullabye

[00:00:22] Met my mooiste woorde wil ek groet

[00:00:29] Het iemand vir jou die pad gewys

[00:00:32] En is jou drome opgeë is

[00:00:35] Of dwaal hul nog steeds diep in jou gemoed

[00:00:43] Ek wonder soms oor jou

[00:00:46] En of jy sal onthou

[00:00:50] Ek wonder soms of jy vir my onthou

[00:00:56] Ek wonder soms oor jou

[00:00:59] En of jy sal onthou

[00:01:03] Album bê re tydjies wat ons soos n raam omvou

[00:01:10] Ek wonder soms of jy vir my onthou

[00:01:56] Dit bly n groot geheim

[00:02:00] Jou vlam het net soos niks verdwyn

[00:02:03] So baie sand bly oor in jou uurglas

[00:02:10] N kraak was egter daar

[00:02:14] Die wind het jou weggedra

[00:02:17] Jou asem deur die branders weggewas

[00:02:24] Ek wonder soms oor jou

[00:02:27] En of jy sal onthou

[00:02:31] Ek wonder soms of jy vir my onthou

[00:02:38] Ek wonder soms oor jou

[00:02:40] En of jy sal onthou

[00:02:45] Album bê re tydjies wat ons soos n raam omvou

[00:02:52] Ek wonder soms of jy vir my onthou

[00:02:59] Ek wonder soms oor jou

[00:03:02] En of jy sal onthou

[00:03:06] Album bê re tydjies wat ons soos n raam omvou

[00:03:14] Ek wonder soms of jy vir my onthou

随机推荐歌词: