找歌词就来最浮云

《Die Mense Wat Ek Lief Het》歌词

所属专辑: Die Nuwe Treffer Album 歌手: Laurika Rauch 时长: 02:48
Die Mense Wat Ek Lief Het

[00:00:00] Die Mense Wat Ek Lief Het - Laurika Rauch

[00:00:01] Written by:Anton Goosen/S Bouwer

[00:00:09] Die mense wat ek lief het

[00:00:13] Kom groei op my soos mos

[00:00:17] Daar laat ek hul na hartelus gedy

[00:00:26] En loop ek deur die wê reld

[00:00:30] Beskut teen die koue

[00:00:35] Die snoesigheid self

[00:00:39] Ek met my moskombersie

[00:00:47] En as daar 'n oorlog kom

[00:00:51] Word die mense wat ek lief het

[00:00:56] 'N ekstra liefdeslaag om my

[00:01:04] So marsjeer ek deur die wê reld

[00:01:08] Gepantser teen die vuur

[00:01:13] Die onaantasbaarheid self

[00:01:17] Ek met my menskombersie

[00:01:25] Maar as iemand wat op my gegroei het

[00:01:30] Weg moet gaan

[00:01:34] Dan sit daar 'n seerplek

[00:01:37] Dan sluip ek deur die wê reld

[00:01:39] Die kwesbaarheid self

[00:01:42] Ek met my seerplek

[00:01:44] Wat net nie wil genees nie

[00:01:51] Die mense wat ek lief het

[00:01:55] Kom groei op my soos mos

[00:01:59] Daar laat ek hul na hartelus gedy

[00:02:08] En loop ek deur die wê reld

[00:02:12] Beskut teen die koue

[00:02:17] Die snoesigheid self

[00:02:22] Ek met my moskombersie

随机推荐歌词: