《So Is My Tafel Gedek》歌词

[00:00:00] So Is My Tafel Gedek - Laurika Rauch
[00:00:02] Written by:Lize Beekman
[00:00:23] By my voordeur los die nag die oggendson
[00:00:27] T gooi n sagte lig oor die koebaai-traan van die lavender-dou
[00:00:33] En my hart onthou daai pers en blou is n gunsteling van jou
[00:00:40] So is my tafel gedek my lief
[00:00:44] Altyd en steeds vir jou
[00:01:00] By my agterdeur groet n suurlemoengeur
[00:01:04] K het daai boom geplant op n sonskyndag
[00:01:07] En gewonder wanneer kom die reën
[00:01:10] Jy was bly soos n kind oor daai goudgeelvrug wat die son reflekteer
[00:01:16] So is my tafel gedek my lief
[00:01:20] Altyd en steeds vir jou
[00:01:36] In die middel van my huis my hartkombuis
[00:01:40] Die tafel se elke holte en groef kan van kosbaar tyd getuig
[00:01:46] Van die verste verdwaal het ons hier ontmoet in liefde suikersoet
[00:01:53] Want so is my tafel gedek my lief
[00:02:01] Als van my is eenvoudig lief
[00:02:06] Altyd en steeds vir jou
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 琉璃海 [宗教音乐]
- Speechless [Kelly Price]
- Musta Leski [Ajattara]
- Run Boy Run [Woodkid]
- Lusingame [Mario Maglione]
- Puttin’ On The Style [Lonnie Donegan]
- Baby Cries over the Ocean [James Brown and The Famou]
- MAN IN THE MIRROR(132 BPM Workout Remix) [Koka&MC YA]
- Que Te Importa Que No Venga(De ”Los Claveles”) [Teresa Berganza]
- F.D.R. Jones [Ella Fitzgerald]
- With The Bug [Roy Orbison]
- The Time Has Come [Adam Faith]
- Yo Vendo Unos Ojos Negros [Los Trovadores De Cuyo]
- Boyfriend [Workout Music&Dance Songs]
- 有缘相遇 [峻石]
- Qui Tu Aimes [Marc Antoine]
- 月儿明,风儿静 [新月合唱团]
- She’s Always A Woman [Billy Joel]
- Long Hot Summer(The Him Remix) [Dakota]
- !A! Mi Corrientes Porà [Rudi Flores&Nini Flores]
- Nada Quedará [Jorge Véliz y Los Santiag]
- Freunde [Matthias Reim]
- El Malo [Alegrìa Amaya]
- 你总要一个人,熬过一些苦难 [程一]
- Que Fazes Aí Lisboa [Paulo Braganca]
- This Year’s Kisses [Billie Holiday]
- 私奔到月球(Live) [MP魔幻力量]
- 岁岁安好 [许文诗&陈威燕&曾敬评]
- No. 10, Le merle de roche [Pierre-Laurent Aimard]
- Voice [三浦大知]
- 8 Ball [N.W.A.]
- 一路向北 [白鹿阿刚]
- 透支的运气(伴奏) [等等]
- 登山缆车 [曾文强(如闻)]
- The Hustle [T-Bone Walker]
- I Smell a Rat [Big Mama Thornton]
- I Blame You [Ledisi]
- 破晓时份 [李克勤]
- 我的中国梦 [中央电视台银河少年电视艺术团]
- Sugar(Original Mix) [Pep And Rash&Shermanology]
- 黑夜不再来 [如梦]