找歌词就来最浮云

《Op Blouberg Se Strand》歌词

所属专辑: Chris Se Trefferliedjies 歌手: Laurika Rauch 时长: 04:30
Op Blouberg Se Strand

[00:00:00] Op Blouberg Se Strand - Laurika Rauch

[00:00:01] Written by:Christopher Torr/U Jurgens/T Christen

[00:00:18] Die golwe weet waar breek die branders

[00:00:22] Hulle dink hulle's vry

[00:00:28] Die wolke wentel in die hemel maar

[00:00:32] Op die winde moet hul ry

[00:00:38] Dis vroeg in die dag op blouberg se strand

[00:00:43] Die wind gaan nog waai die son gaan nog brand

[00:00:47] Maar dis koel na die lang nag

[00:00:51] En ons groet die dag

[00:00:57] Goeie môre my sonskyn

[00:01:00] Goeie môre my kind

[00:01:06] Kom ons draf langs die strand

[00:01:10] Kom ons ry op die wind

[00:01:16] Die sand sal ons skroei

[00:01:20] En die strale sal brand

[00:01:25] Maar dis vroeg in die dag

[00:01:30] Op blouberg se strand

[00:01:50] Daar is witgekalkte huise

[00:01:54] En ou tafelberg

[00:01:59] Daar is hengelaars met stok en hoed

[00:02:03] Wat vroeg visse terg

[00:02:09] My pa sê my kind ons moet swart mossels vind

[00:02:14] Ons is lief vir die see ek is lief vir my kind

[00:02:18] Ja dis koel na die lang nag

[00:02:22] En ons groet die dag

[00:02:28] Goeie môre my sonskyn

[00:02:32] Goeie môre my kind

[00:02:38] Kom ons draf langs die strand

[00:02:41] Kom ons ry op die wind

[00:02:48] Die sand sal ons skroei

[00:02:50] En die strale sal brand

[00:02:56] Maar dis vroeg in die dag

[00:03:01] Op blouberg se strand

[00:03:31] Goeie môre my sonskyn

[00:03:34] Goeie môre my kind

[00:03:40] Kom ons draf langs die strand

[00:03:44] Kom ons ry op die wind

[00:03:50] Die sand sal ons skroei

[00:03:53] En die strale sal brand

[00:03:59] Maar dis vroeg in die dag

[00:04:03] Op blouberg se strand