《Kinders Van Die Wind》歌词

[00:00:00] Kinders Van Die Wind - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Koos Du Plessis
[00:00:05] Ek ken 'n ou ou liedjie
[00:00:10] Van lewenswel en wee
[00:00:15] Van lank vergane skepe in
[00:00:20] Die kelders van die see
[00:00:25] Die woorde is vergete
[00:00:30] En tog die deuntjie draal
[00:00:35] Soos vaag bekende grepies in
[00:00:40] 'N Baie ou verhaal
[00:00:45] Van swerwers sonder rigting
[00:00:50] Van soekers wat nooit vind
[00:00:54] En eindelik was almal maar
[00:01:00] Net kinders van die wind
[00:01:07] Gesigte drome name
[00:01:12] Is deur die wind verwaai
[00:01:17] En waarheen daardie woorde is
[00:01:22] Sou net 'n kind kon raai
[00:01:27] Swerwers sonder rigting
[00:01:32] Soekers wat nooit vind
[00:01:37] En eindelik was almal maar
[00:01:42] Net kinders van die wind
[00:01:47] En eindelik was almal maar
[00:01:52] Net kinders van die wind
[00:01:57] En eindelik was almal maar
[00:02:02] Net kinders van die wind
[00:02:07] Net kinders van die wind
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- If I Give My Soul [Johnny Cash]
- Woman Driving, Man Sleeping(Album Version) [Eels]
- We Shine [Blue Cafe]
- Calling You(Live) [Lara Fabian]
- INSPIRE [清貴]
- 让温柔碎落一地 [关艾]
- You Needed Me [优客李林]
- Tomorrow’s Way [YUI&ねごと]
- Neues Land(Live Heimspiel 2009) [Die Fantastischen Vier]
- 韩江月 [颜小健]
- 泰国民歌 [网络歌手]
- 宝贝爸爸想你了 [范文泽]
- 爱到理智 [舒心[男]]
- Heart On My Sleeve [Blue]
- Amarillo By Morning [Carlos Mariano]
- 桜、みんなで食べた [HKT48]
- Abandon Ship(BBC Radio 1 Live Version|Explicit) [gallows]
- Jericho(Extended Single Mix; 2008 Remaster) [Simply Red]
- That’s My Desire [PATSY CLINE]
- One Starry Night [Milos Vujovic]
- Misty [The Mar-Keys]
- After You [Beverley Knight]
- (I’m Afraid) the Masquerade Is Over(Remaster) [Marvin Gaye]
- I Love You So(Remaster) [The Chantels]
- La Blanche Hermine [Gilles Servat]
- Sugartime [Johnny Cash]
- みんな空の下 [野狼王的士高]
- call [鬼束ちひろ]
- 人生轨迹 [常宽]
- 前秦风雨 [阿睿凌霓剑裳]
- I’ll Be With You In Apple Blossom Time [The Andrews Sisters]
- (Vol de Nuit) [AgatePhotoShop]
- Too Young For The Blues [Ella Fitzgerald]
- 逃离 [陈雷c]
- 真心兄弟(2018 Extended Mix) [DJ阿远&左鹏飞]
- Jimmy’s Rag [Willie Nelson]
- Ivory Tower [Porter Wagoner]
- Eternity [SuperSonic]
- I Can’t Help Lovin’ That Man [Artie Shaw]
- Quand tu n’es pas là [Soumia]
- Be-Bop-A-Lula [Gene Vincent]