找歌词就来最浮云

《Aai-Aai》歌词

所属专辑: Die Nuwe Treffer Album 歌手: Laurika Rauch 时长: 02:32
Aai-Aai

[00:00:00] Aai-Aai - Laurika Rauch

[00:00:04] Written by:Anton Goosen

[00:00:08] O bokkie ek wil jou hê

[00:00:10] Waar die grou blou vlaktes lê

[00:00:12] Waar die bakgat somerwinde saans

[00:00:15] Jou uitnooi vir die dans

[00:00:17] Waar die langlyf winde kil

[00:00:19] Om die halfmensplante krul

[00:00:21] Waar die aai aai kraai sy eiers lê

[00:00:23] Wil ek jou net eers loop sê

[00:00:25] Dat

[00:00:26] Aai aai die witborskraai

[00:00:28] Vlieg verby en maak 'n draai

[00:00:30] Aai aai die witborskraai

[00:00:32] Het halfpad mos toe omgedraai

[00:00:34] Aai aai kom teruggewaai

[00:00:36] Stuur die groot see in sy maai

[00:00:39] Namakwaland roep hom terug

[00:00:41] Hier kom hy op die wind se rug

[00:00:46] Raai waar is aai aai

[00:00:50] Die wind die waai vir aai aai

[00:00:54] Sy gees en hart is vry vry

[00:00:58] Bo lief en leed verby

[00:01:09] O bokkie ek wil jou sê

[00:01:11] Waar die blou blou berge lê

[00:01:13] Waar die boggom rondomtalie gooi

[00:01:16] En die boerbok spore strooi

[00:01:18] Waar die grootrivier sy loop

[00:01:20] Deur die droë aarde knoop

[00:01:22] Waar die kokerbome wortels maak

[00:01:24] En die lug die hemel raak

[00:01:27] Aai aai die witborskraai

[00:01:29] Vlieg verby en maak 'n draai

[00:01:31] Aai aai die witborskraai

[00:01:33] Het halfpad mos toe omgedraai

[00:01:35] Aai aai kom teruggewaai

[00:01:37] Stuur die groot see in sy maai

[00:01:40] Namakwaland roep hom terug

[00:01:42] Hier kom hy op die wind se rug

[00:01:46] Aai aai die witborskraai

[00:01:50] Die wind die waai vir aai aai

[00:01:55] Sy gees en hart is vry vry

[00:01:59] Bo lief en leed verby

[00:02:03] Aai aai die witborskraai

[00:02:06] Vlieg verby en maak 'n draai

[00:02:08] Aai aai die witborskraai

[00:02:10] Het halfpad mos toe omgedraai

[00:02:12] Aai aai kom teruggewaai

[00:02:14] Stuur die groot see in sy maai

[00:02:16] Namakwaland roep hom terug

[00:02:18] Hier kom hy op die wind se rug

[00:02:21] Bokkie ek wil jou hê

[00:02:23] Waar die grou blou vlaktes lê

[00:02:25] Waar die bakgat somerwinde saans

[00:02:27] Jou uitnooi vir die dans