《Krisjan Swart》歌词

[00:00:00] Krisjan Swart - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:David Kramer
[00:00:10] Bokant die stasie
[00:00:12] Daar woon krisjan swart
[00:00:15] Tussen die spoorweg
[00:00:17] Ennie nasionale pad
[00:00:18] Op die muur van sy stoep
[00:00:21] Hang die horings van 'n bok
[00:00:23] In sy agterplaas groei 'n perskeboom
[00:00:25] Langs 'n groot ou duiwehok
[00:00:27] Op daai duiwe is hy trots
[00:00:29] Hulle maak sy hart so bly
[00:00:31] Die silwer bekers op sy pelmet
[00:00:34] Staan so in 'n ry
[00:00:40] Ja hy is krisjan swart
[00:00:42] Hy's wyd en syd geken
[00:00:44] Vir sy duiwe wat so vinnig vlieg
[00:00:46] En pryse vir hom wen
[00:00:59] Krisjan se vrou
[00:01:00] Is lekker rond en vet
[00:01:02] In haar hare dra sy curlers
[00:01:05] In haar mond 'n sigaret
[00:01:07] Pantoffels aan haar voete
[00:01:09] Kook sy moskonfyt
[00:01:11] Met haar een oog op die tuinjong
[00:01:13] Wat die agterplaas natspuit
[00:01:15] Op daai vrou is hy so trots
[00:01:17] Sy maak sy hart so bly
[00:01:20] Al is sy nie jonk nie
[00:01:22] Kan sy nog lekker vry
[00:01:28] Ja sy is wilmina swart
[00:01:30] Hulle ken haar wyd en syd
[00:01:32] Vir haar melktert en mosbolletjies
[00:01:35] Haar beroemde boerbeskuit
[00:01:47] Krisjan se dogter
[00:01:49] Is met 'n prokureur getrou
[00:01:51] Hy't vir haar 'n groot wit huis
[00:01:53] In riebeeckpark gebou
[00:01:55] Die kaggel in die sitkamer
[00:01:58] Is mooi met klip versier
[00:02:00] 'N skildery van tafelberg
[00:02:02] Hang ook daar teen die muur
[00:02:04] Op daai dogter is hy trots
[00:02:06] Sy maak sy hart so bly
[00:02:08] Al is sy nie mooi nie
[00:02:11] Het sy haar man gekry
[00:02:17] Sy is johanna swart
[00:02:19] Vrou van die prokureur
[00:02:21] Haar lippies en haar vingernaels
[00:02:24] Is dieselfde bloedrooi kleur
[00:02:38] Krisjan se seun
[00:02:40] Is lekker fris gebou
[00:02:42] Maar sy stem is 'n bietjie hoog
[00:02:45] En sy broek is 'n bietjie nou
[00:02:47] Sy hare dra hy lank
[00:02:49] En hy speel ook die kitaar
[00:02:51] Krisjan vra sy vrou
[00:02:53] Waar kom die seun vandaan
[00:02:55] Op daai seun is hy nie trots nie
[00:02:57] Hy maak sy hart so seer
[00:02:59] Kan ek tog sy pa wees
[00:03:02] Wil krisjan redeneer
[00:03:04] Ja hy is krisjan swart
[00:03:06] Hy't ook sy pa se naam
[00:03:08] Maar sy hare en sy kitaar speel
[00:03:10] Maak sy pa so skaam
[00:03:34] Bokant die stasie
[00:03:36] Daar woon die swart gesin
[00:03:38] Krisjan drink net brannewyn
[00:03:40] Wilmina drink net gin
[00:03:43] En hulle sit daar op die stoep
[00:03:45] In die skemerlig so flou
[00:03:47] Hulle kyk hoe vlieg die duiwe
[00:03:49] Sirkels teen die blou
[00:03:59] En hulle sit daar op die stoep
[00:04:01] In die skemerlig so flou
[00:04:04] Hulle kyk hoe vlieg die duiwe
[00:04:06] Sirkels teen die blou
[00:04:15] Sirkels teen die blou
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 不想睡 [黄韵]
- Summer Rain [Groove Coverage]
- Nymphomaniac Fantasia [Nightwish]
- This Woman and This Man(Album Version) [Clay Walker]
- 00N9NA(Explicit) [Tech N9ne]
- The Best [Tina Turner]
- Say(Explicit) [Method Man]
- 飘逸的云 [陈玉建]
- 孤儿思亲痛 [唐欧阳]
- Maria 玛莉亚 [群星]
- 把我忘记 [牟茗]
- New Again [Brad Paisley&Sara Evans]
- De Que Me Acusas [Falete]
- Serenade In Blue [Bonus lenn Miller Film Track from ’Orchestra Wives’] [Glenn Miller&Louis Armstr]
- 亲亲老婆 [任军太]
- Bluejean Bop [Gene Vincent&Gene Vincent]
- Forward Home [Horace Andy&Horace Hinds]
- Live My Life [Monster Dance Team]
- Bewitched [Julie London]
- Anugerah Dangdut 2000 [Noer Halimah]
- Zanna [Dropping Dishes]
- Dame una razón [Nyno Vargas]
- 梦开始的地方 [亚东]
- So Bored [Sia]
- Ultima Inspiracao [Joo Petra de Barros]
- Douce nuit, belle nuit [Les petits chanteurs de N]
- Misty [Ella Fitzgerald]
- 哈啰 [AGA]
- Blue Eyes(Remastered 2003) [Elton John]
- 悟空传 [杨友洪]
- Far Away(Extended Mix) [DJ Paulus]
- You Take My Breath Away [The Knife]
- Omdat ik van je hou [Raymond Van Het Groenewou]
- 会飞的野马(Live) [吉克隽逸]
- One More Dance [Miriam Makeba]
- 孤单心事 [杨紫]
- 爱到深处无怨谁 [周韦杰]
- Spark [Phases]
- 我在分手的时候总是爱听Radiohead [虞鹏]