《Sonvanger》歌词

[00:00:00] Sonvanger - Laurika Rauch
[00:00:08] Written by:Valiant Swart
[00:00:16] Kyk of jy vir my die son kan vang
[00:00:23] Daar's'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
[00:00:31] Dis donker by die venster in die middel van die dag
[00:00:39] Onthou jy hoe helder die kamer kon lag
[00:00:54] Kyk of jy vir my die son kan bring
[00:01:01] Daar's'n liedjie in die gange wat die son kan sing
[00:01:09] Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
[00:01:17] Kan jy sien wat die wind en die reë n aan my doen
[00:01:25] Sonvanger
[00:01:33] Ek vra jou mooi laat hom weer vir my kom skyn
[00:01:42] Sonvanger
[00:01:50] Laat my verstaan
[00:01:53] Hoe'n somer sommerso in die niet kan verdwyn
[00:02:01] En laat hom skyn
[00:02:22] Kyk of jy vir my die son kan kry
[00:02:29] Daar's'n huisie in my hart waar die son kan bly
[00:02:37] Kyk of jy vir my die son kan steel
[00:02:44] Daar's'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
[00:03:38] Ek vra jou mooi laat hom weer vir my kom skyn
[00:03:48] Sonvanger
[00:03:56] Laat my verstaan
[00:03:58] Hoe'n somer sommerso in die niet kan verdwyn
[00:04:07] En laat hom skyn
[00:04:12] Bring'n bietjie lig vir die draaie op my pad
[00:04:18] En'n handjievol strale vir die donker in my hart
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Johnny Got A Boom Boom [Imelda May]
- Control(Explicit) [China Drum]
- Wraith [Peace]
- Kapuskasing Coffee [Justin Rutledge]
- Blues Man [B.B. King]
- Weil Du fort bist [Konstantin Wecker]
- 逃避你 [容祖儿]
- 幸福的芬芳 [牟茗]
- 思い出のアルバム [やなわらばー]
- Corner Stone [Bob Marley]
- Wendy [The Beach Boys]
- Gonna Type A Letter [Billy Fury]
- Break Free (130 BPM) [Power Trax Playlist]
- Chimes Of Freedom [Bob Dylan]
- Lucille [Bobby Vee&The Crickets]
- 惊雷 [MC筱筱]
- Forever Young(Rapless Video Edit) [Crew Cardinal&Kodie]
- One Night(Second ’SIT-DOWN’ show) [Elvis Presley]
- 北方的姑娘 [崔夏默]
- The Good Songs [Captain & Tennille]
- Swingin’ School [Bobby Rydell]
- Bude mi lehka zem [Petr Hapka&Jana Kirschner]
- That power(Dance Remix) [Workout Buddy]
- 有生之年 心死之前(伴奏) [夏末]
- I Was Doing All Right [Carmen McRae]
- 人不痴狂枉少年 [王识贤]
- The Party’s Over [Tony Bennett]
- Pepe [Dalida]
- 第085集_九一八风云 [单田芳]
- Teacher(US Version; 2013 Remaster) [Jethro Tull]
- Use Somebody(Remix) [Ultimate Pop Hits]
- This Woman and This Man [Maxdown]
- Guru Mantra [Deva Premal&Miten&Manose]
- El Hijo Del Chapo [Los Herrantes]
- Nieve de Sabores [Victor Carrisosa]
- Que reste-t-il de nos amours ? [Charles Trenet]
- 黄昏のビギン [ちあきなおみ]
- Lovelouse [Bye Bye Badman]
- 封面恋人(CCTV音乐频道) [魏晨]
- 纠缠(二胡完整版) [新白娘子传奇]
- 星月神话 [钢琴]