找歌词就来最浮云

《Die Kinders Sing Saam》歌词

所属专辑: Chris Se Trefferliedjies 歌手: Laurika Rauch 时长: 03:50
Die Kinders Sing Saam

[00:00:00] Die Kinders Sing Saam - Laurika Rauch

[00:00:01] Written by:M Harmse/C Torr

[00:00:07] Ons draai weer van die teerpad af

[00:00:11] Die tafels is uit sement gemaak

[00:00:14] Ver van die stad en die lug is skoon

[00:00:18] Tussen die tafels is 'n peperboom

[00:00:22] Tussen die tafels is 'n peperboom

[00:00:26] Ja my kind ons is amper daar

[00:00:29] Net so ver soos verlede jaar

[00:00:33] Klim nou uit aan die ander kant

[00:00:37] Bly net weg van die groot teerpad

[00:00:41] Bly net weg van die groot teerpad

[00:00:46] Die kinders sing saam

[00:00:49] Wat is jou naam

[00:00:52] Wie weet hoe om skape te tel

[00:00:57] Waar kom jy vandaan

[00:01:00] Waar slaap die maan

[00:01:03] Kan jy jou ouers se name al spel

[00:01:15] Wat kom nou wat kom nou hier aan

[00:01:18] Kyk dit loop dat die stof so staan

[00:01:22] Nee my kind dis 'n donkiekar

[00:01:26] Tussen die wiele draai 'n ewenaar

[00:01:29] Tussen die wiele draai 'n ewenaar

[00:01:33] Hul parkeer langs die peperboom

[00:01:37] Tussen die donkies is 'n disselboom

[00:01:41] Die kinders klim van die karretjie af

[00:01:44] Tussen die heining en die groot teerpad

[00:01:48] Tussen die heining en die groot teerpad

[00:01:53] Die kinders sing saam

[00:01:57] Wat is jou naam

[00:01:59] Wie weet hoe om skape te tel

[00:02:05] Waar kom jy vandaan

[00:02:08] Waar slaap die maan

[00:02:11] Kan jy jou ouers se name al spel

[00:02:22] Ma kan ons nog 'n rukkie bly

[00:02:26] Nee my kind ons het ver om te ry

[00:02:29] Dis die tyd van die rooi turksvy

[00:02:33] Hulle het gesê ons kan hierdie twee kry

[00:02:37] Hulle het gesê ons kan hierdie twee kry

[00:02:41] Klim in die motor laat die wiele draai

[00:02:44] Spring op die wa en die kinders waai

[00:02:48] Ja my kind ons is amper daar

[00:02:52] Tussen die wiele draai 'n ewenaar

[00:02:56] Tussen die wiele draai 'n ewenaar

[00:03:01] Die kinders sing saam

[00:03:04] Wat is jou naam

[00:03:07] Wie weet hoe om skape te tel

[00:03:12] Waar kom jy vandaan

[00:03:15] Waar slaap die maan

[00:03:18] Kan jy jou ouers se name al spel

[00:03:24] Die kinders sing saam

[00:03:27] Wat is jou naam

[00:03:29] Wie weet hoe om skape te tel

[00:03:35] Waar kom jy vandaan

[00:03:38] Waar slaap die maan

[00:03:41] Kan jy jou ouers se name al spel

随机推荐歌词: