《God Se Kunskafee》歌词

[00:00:00] God Se Kunskafee - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Prop
[00:00:17] Dis 5 uur in die môre en God sit en verf
[00:00:21] Hy koester elke druppel goudgeel kuns wat hy aan die hemel hang
[00:00:30] Vir ons om na te kyk
[00:00:34] Ek hoor die klappende kraak van 'n sifdeur agter my
[00:00:38] En Piet skreeu by die stal Ons het reën gekry
[00:00:44] En soos ek loop deur God se kunskafee
[00:00:49] Voel ek meer geseënd met elke tree
[00:00:52] Want met koffie en 'n verfkwas
[00:00:55] Sit hy heeldag daar en dink
[00:00:57] Hoe om sy vreugde na my te bring
[00:01:01] Maar oom Ben se wynplaas op Worcester
[00:01:06] Met die ou geuwelhuis
[00:01:10] Ja die verf hy die mooiste na 'n lang dag se reis
[00:01:25] Ek loop verby 'n prentjie van 'n boer op sy John Deere
[00:01:29] Wat vol hoop hierdie aarde omkeer
[00:01:33] En ek sien stof maar ek ruik die reën aankom
[00:01:41] Ek hoor die fluit van die werkers wat die beeste inkeer
[00:01:46] As die son sak oor daai tweespoorpad
[00:01:52] En soos ek loop deur God se kunskafee
[00:01:56] Voel ek meer geseënd met elke tree
[00:02:00] Want met koffie en 'n verfkwas
[00:02:02] Sit hy heeldag daar en dink
[00:02:04] Hoe om sy vreugde na my te bring
[00:02:08] Maar Pa se plaas duskant Leslie
[00:02:13] Waar die kleiosse in die son bak
[00:02:17] Ja die verf hy die mooiste na 'n lang dag se stap
[00:02:41] Die skildery van hierdie volmaan was lank vooruit geverf
[00:02:49] Vanaand het hy hom kom ophang agter die donker grys berg
[00:02:57] Ek hoor die kraak van die krieke by die rooi dam hier langs my
[00:03:01] En warm teen my vel gly die bosveld verby
[00:03:07] En soos ek loop deur God se kunskafee
[00:03:12] Voel ek meer geseënd met elke tree
[00:03:16] Want met koffie en 'n verfkwas
[00:03:18] Sit hy heeldag daar en dink
[00:03:20] Hoe om sy vreugde na my te bring
[00:03:24] Maar die Meyers se wildsplaas by Vaalwater
[00:03:28] Met die kampvuur en die samesyn
[00:03:33] Ja die verf hy die mooiste na 'n lang dag se ry
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 格姆谢纳咪 [谭晶]
- 爱是谁人的 [蔡秋凤]
- 龙船调 [姜亦亭&陈莹]
- Water Of Love [Dire Straits]
- 饺子-其它 [少儿益智]
- Si Do Mhaimeo I 家财万贯的寡妇 [Celtic Woman]
- 男儿再不负情深 [李蕙敏]
- 真情岁月 [邱昌美]
- Looking Glass Girl [The Glove]
- 回到一切之前 [小旭音乐]
- Mary是我表姑姑 [原声带]
- Dare To Be A Daniel (Arr.) (25 More Sunday School Songs Album Version) [Kids Choir]
- Suspicion [Elvis Presley]
- 鸠ぽっぽ [滝廉太郎]
- Filles faciles [Jean-Jacques Goldman]
- Lia [Maria Dolores Pradera&Dia]
- Cura Las Heridas [La Fiesta]
- Bouquet Of Roses [Bill Haley]
- Meet Me In St. Louis(Original Version) [Larry Groce&Mary D’Arcy]
- Green, Green Grass of Home [Dean Martin]
- Shall We Gather [Willie Nelson]
- Scared To Be Lonely(Joe Mason Remix) [Martin Garrix&Dua Lipa]
- Blue Sky [DEEP]
- 碧いうさぎ [相川七瀬]
- I Walked Alone [James Brown&His Famous Fl]
- Pedras No Caminho [Adalberto e Adriano]
- Alright [Pilot Speed]
- Hey Joe [Johnny Hallyday]
- Lover Man(Remastered 2016) [Chris Connor]
- Terrorizer [Striker]
- 画地为牢 [MC歌者阳子]
- 油尽灯枯(伴奏) [轩颜]
- Hold That Train [B.B. King]
- 匆匆那些年 [善一]
- Dead Shrimp Blues [Robert Johnson]
- Motivation [InstaHit Crew]
- Maps [Handsome Ghost]
- Unforgettable [Beegee Adair Trio]
- 爱之旅行 [张薪瑞]
- O Que Sera Que Sera [Aquarela Do Brasil]
- 古丽 [阿力木]
- Come Early Mornin [Buddy Miller&Jill Andrews]