《Stille Waters》歌词

[00:00:00] Stille Waters - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Christopher Torr
[00:00:15] Jy't gese ons liefde
[00:00:19] Sal bly staan
[00:00:23] Al tuimel al die berge
[00:00:26] In die oseaan
[00:00:30] Doen vir my 'n gunsie
[00:00:34] Voor jy gaan
[00:00:38] Gooi vir my 'n klippie
[00:00:40] 'N klippie in die oseaan
[00:00:51] Wie sal ooit die liefde
[00:00:54] Kan verstaan
[00:00:58] Nader as 'n hartklop
[00:01:02] En verder as die maan
[00:01:05] Daar is 'n tyd van kom
[00:01:09] En 'n tyd van gaan
[00:01:13] Dit het ek gelees maar
[00:01:16] Hoe sal ek dit ooit verstaan
[00:01:25] En kyk hoe sak
[00:01:29] Die sekel maan
[00:01:33] In die stille oseaan
[00:01:40] Stille waters
[00:01:44] Diepe grond
[00:01:48] Onder draai die duiwel
[00:01:51] Onder draai die duiwel rond
[00:02:01] Miskien is liefde net 'n
[00:02:05] Fantasie
[00:02:08] Dis nie alles maanskyn
[00:02:12] En rose nie
[00:02:16] Jy was vir 'n rukkie
[00:02:20] Aan my sy
[00:02:23] Was jy net 'n bietjie
[00:02:26] Net 'n bietjie lief vir my
[00:02:36] Miskien is daar 'n plek vir
[00:02:40] Ons twee saam
[00:02:44] Ander kant die berge
[00:02:47] Van die maan
[00:02:51] En as die maan weer opkom
[00:02:55] Sal ek onthou
[00:02:59] Ek was vir 'n rukkie
[00:03:01] Ook n bietjie lief vir jou
[00:03:12] Ek was vir 'n rukkie
[00:03:15] Ook n bietjie lief vir jou
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 理想的开始 [李克勤]
- Nothing To Dismay [Bad Religion]
- 心中的歌 [Gloria Tang]
- 蝶花飞 [肖家永 Aaron]
- There’s No Business Like Show Business [Frankie Vaughan]
- Baton Rouge [Lou Reed]
- Proosten [Guus Meeuwis]
- Let The Music Play [The Drifters]
- Frankie And Johnny [Brook Benton]
- Twelve Days Of Christmas [Lea Salonga&The Company&M]
- I Can’t Give You Anything But Love [Peggy Lee]
- 别让爱情变成了笑话 [朱英杰]
- Shake A Tail Feather [Ike & Tina Turner]
- Without You [Peter Carson&Peter Willia]
- Be the Hero [O.S.I.]
- Juega Fuerte [MURO]
- I’m Through With Love [Lena Horne]
- I Wonder [the willowz]
- I Will Survive [Gloria Gaynor]
- A Spaceman Came Travelling [Gareth Malone&Gareth Malo]
- You Are Never Far Away(Theme)(Remastered) [Perry Como]
- The End Of The World [Patti Page]
- Tausend Küsschen [Schnuffel]
- Mambo Gozón(Remaster) [Tito Puente]
- A Miracle [Frankie Avalon]
- 皇城之巅 [晚上好呀]
- Cherry [紗羅マリー]
- 不再说我爱你 [晨晨]
- Win at All Costs(Motivational Speech) [Fearless Motivation]
- Shape of You(Drop-Zone Remix) [Drop-Zone&Mr.Tac]
- 可爱的小白鹅 [风格童星组合]
- Christmas Is Coming [Harry Belafonte]
- 看不透爱情 [听闻漠北]
- Lovelight(Original Version) [ABBA]
- Everybody’s Pulling On Me [Jann Arden]
- This Is the Life [Two Door Cinema Club]
- My Conviction [Broadway Cast]
- Hollaback Girl(As Made Famous by Gwen Stefani)(DJ Remixed) [United DJ’s of Dance]
- She Couldn’t Change Me [In the Style of Montgomery Gentry ](Karaoke Version Teaching Vocal) [Karaoke]
- Money For Nothing(DJ ReMix|As Made Famous by Dire Straits) [DJ ReMix Factory]
- chame La Culpa(Luis Fonsi, Demi Lovato covered) [Maxence Luchi&Anne-Caroli]