找歌词就来最浮云

《Victoriabaai》歌词

所属专辑: Vier Seisoene Kind 歌手: Laurika Rauch 时长: 02:44
Victoriabaai

[00:00:00] Victoriabaai - Laurika Rauch

[00:00:01] Written by:Lucas Maree

[00:00:17] Kyk hoe sluit die son die hemel oop

[00:00:21] Kyk hoe wyk die nag voor die dag

[00:00:24] Kyk hoe word die see in goud gedoop

[00:00:29] Kyk hoe bloos die strand vol van hoop

[00:00:33] Gedagtes vat my soos 'n kolk wat draai

[00:00:37] Deur die newels na victoriabaai

[00:00:41] Waar die branders in die skuim rond waai

[00:00:45] Styg my hart tot waar die seemeeu draai

[00:00:49] Ai ai ai ai ai ai ai

[00:00:54] Ai ek wens ek was nou daar

[00:00:58] Ai ai ai ai ai ai ai

[00:01:02] Op my kliptroon by victoriabaai

[00:01:23] Daar kan ek nog soms my siel oop knoop

[00:01:27] Daar verdwyn die nag en word dit dag

[00:01:31] Daar kan ek my kop van kommer stroop

[00:01:35] Op my rots my troon vind ek hoop

[00:01:39] Ai ai ai ai ai ai ai

[00:01:43] Ai ek wens ek was nou daar

[00:01:47] Ai ai ai ai ai ai ai

[00:01:52] Op my kliptroon by victoriabaai

[00:01:56] Ai ai ai ai ai ai ai

[00:02:00] Ai ek wens ek was nou daar

[00:02:04] Ai ai ai ai ai ai ai

[00:02:08] Op my kliptroon by victoriabaai

[00:02:12] Op my kliptroon by victoriabaai

[00:02:16] Op my kliptroon by victoriabaai