《Ek Maak Net Soos Ek Wil》歌词

[00:00:00] Ek Maak Net Soos Ek Wil - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Koos Du Plessis
[00:00:11] As my wrak tog kan loop
[00:00:12] En die pad is oop
[00:00:13] En die lewe lê alkant te koop
[00:00:16] En ek't 'n rand of tien
[00:00:17] En wie weet miskien
[00:00:19] Nog 'n paar hier of daar
[00:00:20] Wie weet waar
[00:00:22] Dan vat ek die pad
[00:00:23] Na die bose ou stad
[00:00:24] Want hy's grys en wys
[00:00:26] En hy's gou
[00:00:27] En die naald bly dwaal
[00:00:28] Net so regs van nul
[00:00:30] Want ek maak net soos ek wil
[00:00:44] Ek't 'n jaar lank gewerk
[00:00:45] As 'n derde klerk
[00:00:46] Dis weer tyd om 'n iets te geniet
[00:00:49] Want 'n week se swoeg
[00:00:50] Maak my moedeloos moeg
[00:00:52] En die tjek sê ook
[00:00:53] Als is verniet
[00:00:55] Toe breek ek maar weg
[00:00:56] Want die wêreld is reg
[00:00:57] En ek's eindelik klaar met die spul
[00:01:00] En die naald bly dwaal
[00:01:02] Net so regs van nul
[00:01:03] En ek maak net soos ek wil
[00:01:17] Daar's 'n ietsie te sê vir
[00:01:18] Min rykdom hê
[00:01:20] Want 'n rand is soms soos 'n fortuin
[00:01:22] As die wiele rol en die tenk is vol
[00:01:25] Word die sorge agter jou klein
[00:01:28] Die vryheid is soet
[00:01:29] Die trap met jou voet
[00:01:31] En die enjin word dromerig stil
[00:01:33] Want die naald bly dwaal
[00:01:35] Net so regs van nul
[00:01:36] En jy maak net soos jy wil
[00:01:39] Want die naald bly dwaal
[00:01:40] Net so regs van nul
[00:01:42] En jy maak net soos jy wil
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Don’t Hurt Yourself [Aloha From Hell]
- 醒一醒 [谭咏麟&郑中基]
- When Your Lover Has Gone [Chet Baker]
- 间中花心 [梁洛施]
- Stray Italian Greyhound [史逸欣]
- Silent Cries [Cans]
- Ruf mich an(Live) [Howard Carpendale]
- I’ve Got You Under My Skin [Perry Como]
- Rain of a Thousand Years [Flowing Tears]
- 3er BMW(Der -Mix) [Mickie Krause]
- Candy Man(2004 Digital Remaster) [The Hollies]
- 神と人と (Vocal Ver.) [椎名豪]
- Ilotulta [Wojciech]
- Brother Louie [The 80’s Band]
- Is It True What They Say About Dixie: : Version 1 [Al Jolson]
- I’ll Be Home for Christmas [Perry Como&The Andrews Si]
- You Shook Me All Night Long(Acoustic Version|AC/DC Cover) [Chillout]
- Three Boats Down From The Candy [Marillion]
- Someone Else’s Boy [Connie Francis]
- 合久必婚(Live) [谭咏麟&李克勤]
- 包公辞朝四十八哭 [曲剧]
- I’m Comin’ Home [Elvis Presley]
- 歌姫 [シド]
- So Nagative(Feat. 0318) []
- Monster [Amanda Markley]
- 愿你越来越美丽 [郝萌&陈向军]
- 暗恋说 [西瓜JUN]
- I Want A Guy(Album Version / Mono) [The Marvelettes]
- 第三人说 [阿谦]
- 【心灵一剂药】不要和消耗你的人在一起,也不要成为消耗别人的人 [倾芜]
- Holly Holly(Remasterisé en 2010) [Mike Brant]
- Kokomo [Power Music Workout]
- HelloMiss (feat. JOSE) [&Tax]
- The Itch [The Hit Nation]
- Mistress for Christmas [Band In Black]
- This One’s for You [DJ DanceHits]
- It’s De-Lovely [Ella Fitzgerald]
- Alcohol [Jorge Ben]
- 东西南北走四方 [阿毛]
- 因为有你 [乔洋]