《As Almal Ver Is》歌词

[00:00:00] As Almal Ver Is - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Koos du Plessis
[00:00:09] As almal ver is
[00:00:12] Word die hart skielik oud
[00:00:15] As die wêreld 'n ster is
[00:00:18] Afsydig en koud
[00:00:21] Smee die gordyne
[00:00:24] 'N komplot teen die lig
[00:00:28] Krimp die kosyne
[00:00:31] En deure sluit dig
[00:00:34] As almal ver is vind jy jouself
[00:00:42] Waar jy in laaie in stil hartkamers delf
[00:00:50] As almal ver is vind jy jou siel
[00:00:57] Weerloos en eensaam soos 'n vrou voor 'n spieël
[00:01:08] As daar geeneen is
[00:01:12] Sit jy als op die skaal
[00:01:15] Want jy weet wat geleen is
[00:01:18] Word eindelik gehaal
[00:01:21] Dan kom die waarheid
[00:01:24] En besweer elke leuen
[00:01:27] Skenk jou weer klaarheid
[00:01:30] En laat jou alleen
[00:01:33] As almal ver is vind jy jouself
[00:01:41] Waar jy in laaie in stil hartkamers delf
[00:01:49] As almal ver is vind jy jou siel
[00:01:57] Weerloos en eensaam soos 'n vrou voor 'n spieël
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- We Will Rise Again [Allen Lande]
- 盼你过年好回家(32秒铃声版) [黄勇]
- Peguei Um Ita No Norte [Gal Costa]
- 盼望的缘份 [陈百强]
- Smile Like You Used To [Tim Walker]
- 给你们的歌(Live) [陈翰文]
- Not Alone [Kygo&Rhodes]
- Hymne L’amour (Live L’Olympia 1956) [Edith Piaf]
- Lippenstift Am Jacket [Conny Froboess]
- 心臓デモクラシー [初音ミク,みきとP]
- Pa Madrid [El Barrio]
- My Baby Left Me [Various Artists]
- Lebend kriegt ihr mich nicht [Heinz Rudolf Kunze]
- Castillo Maquinal [Ratones Paranoicos]
- Tro mig [Arvingarna]
- Walang Nagbago [Eraserheads]
- In The Blue Of Evening [Jackie Wilson]
- Sweat (Alalalalalong) [D.J. Rock 90’s]
- Growing Pains [Count Basie]
- Bang Boom Bang [A To Z]
- Drinking Song of a Germinating Seed [Jayber Crow]
- You Ain’t a Killer(Explicit) [Big Punisher]
- It Matters to Me (Originally Performed by Faith Hill) [Karaoke Version] [Karaoke A Team]
- You’re My Heart, You’re My Soul(Modern Talking Mix ’98) [Modern Talking&Eric Singl]
- 君是山 [戴荃]
- 玉米地里会情郎(伴奏) [果然哥&王丽]
- Swanee [Judy Garland]
- Avant Le Jazz [Michel Legrand]
- When The Saints Go Marching In [Louis Armstrong]
- All of You [Bill Evans]
- Twenty-Two Days [Roy Orbison]
- 爱的世界只有你 [闫华]
- 黔南之蓝 [龙智祥&梅芳]
- Hey Miss Ruby [康威-特威提]
- O Come, All Ye Faithful [Mistletoe Singers&Mistlet]
- Sweet Escape(Workout Mix + 155 BPM) [The Workout Heroes]
- 我该怎么能让爱回头(Remix) [马云龙]
- 重温流星花园 [软软]
- Tinha Que Acontecer(Ao Vivo) [Roberta Miranda]
- 岁月深情 [温拿]
- Check In [Cibo Matto]
- 直到世界尽头+冻结+Get Down+今天你要嫁给我+To Be Man [燃烧吧少年]