找歌词就来最浮云

《Ek Het ‘n Boer Sien Dans》歌词

所属专辑: Tweeduisend-En-Tien! 歌手: Laurika Rauch 时长: 03:50
Ek Het ‘n Boer Sien Dans

[00:00:00] Ek Het ‘n Boer Sien Dans - Laurika Rauch

[00:00:01] Written by:Lize Beekman

[00:00:10] Ek het ver gery op 'n nuwe pad vir die eerste keer

[00:00:15] ê rens in die groot karoo

[00:00:20] Dit was die langste tyd van byna niks

[00:00:22] Maar die kortste pad na waar ek wou wees

[00:00:26] Ek het verlang na die see

[00:00:29] Dit was 'n groot verdwaal op 'n reguit pad

[00:00:35] Ek het noord en suid in die veld verlê

[00:00:39] Maar na 'n prentjie op 'n plaaspad

[00:00:42] Was ek seker ek ruik die reën

[00:00:47] Ek het 'n boer sien dans in die karoo

[00:00:52] Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo

[00:00:57] Ek het 'n boer sien dans in die karoo

[00:01:01] Hy sêons dit noem dit hier genadewater meisiekind

[00:01:06] Hierdie reën hierdie water bly 'n seën

[00:01:20] Ek het stilgestaan op 'n nuwe plek vir die eerste keer

[00:01:25] ê rens in die groot karoo

[00:01:30] Dit was die mooiste plek van byna niks

[00:01:32] Op 'n plaas met die naam berlin

[00:01:36] Toe die hemel die aarde seën

[00:01:39] Dit was soos huis toe kom op 'n reguit pad

[00:01:45] Ek en 'n vreemdeling met die hoed in die hand

[00:01:50] 'N prentjie op 'n plaaspad

[00:01:52] Die stof die dans en die reën

[00:01:57] Ek het 'n boer sien dans in die karoo

[00:02:02] Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo

[00:02:07] Ek het 'n boer sien dans in die karoo

[00:02:11] Hy sê ons dit noem dit hier genadewater meisiekind

[00:02:16] Hierdie reën hierdie water bly 'n seën

[00:02:47] Ek het 'n boer sien dans in die karoo

[00:02:52] Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo

[00:02:57] Ek het 'n boer sien dans in die karoo

[00:03:02] Hy sê ons dit noem dit hier genadewater meisiekind

[00:03:06] Hierdie reën hierdie water bly 'n seën

[00:03:12] Ek het 'n boer sien dans in die karoo

[00:03:17] Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo

[00:03:22] Ek het 'n boer sien dans in die karoo

[00:03:26] Hy sê ons dit noem dit hier genadewater meisiekind

[00:03:31] Hierdie reën hierdie water bly 'n seën