《Winterure》歌词

[00:00:00] Winterure - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:P Clingman
[00:00:12] N duisternis fluister oor die see in die winterure
[00:00:16] Die ontroosbare matroos droom vae gedagtefigure
[00:00:21] Sorg dat die soet see se beloftes my nie dreig
[00:00:26] Dan hoef ek nie my seile te laat styg
[00:00:31] Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie
[00:00:37] Of die reën as dit begin nie
[00:00:41] Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees
[00:00:46] Wees maar net die hoop van my vrees
[00:00:51] Die koue soen van die die seisoen is die mens se geskenk
[00:00:56] Woorde val wat oumense herinner aan herdenking
[00:01:01] Beloof dat jy 'nou droom van die nuwes sal kan maak
[00:01:06] Dan hoef ek nie die wind weer aan te raak
[00:01:11] Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie
[00:01:16] Of die reën as dit begin nie
[00:01:21] Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees
[00:01:25] Wees maar net die hoop van my vrees
[00:01:50] Die aand omhels die skoorsteen waar die vuur gesterf het
[00:01:55] Die stad se lig is 'nblink gesig vir die wat geswerf het
[00:02:00] Bly maar net my kers want plek en tyd is wreed
[00:02:05] Dan is ek vir die vreemde dag gereed
[00:02:09] Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie
[00:02:15] Of die reën as dit begin nie
[00:02:20] Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees
[00:02:24] Wees maar net die hoop van my vrees
[00:02:29] Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie
[00:02:35] Of die reën as dit begin nie
[00:02:39] Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees
[00:02:44] Wees maar net die hoop van my vrees
[00:02:49] Wees maar net die hoop van my vrees
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- For What It’s Worth [The Cardigans]
- Sky and Sea [I Hate This Place]
- 爱情长生殿 [Tan.]
- Leaving On A Jet Plane (Glee Cast Version) [Glee Cast]
- So Emotional [Whitney Houston]
- Carry On [Brody Dalle]
- 打工真的不容易 [MC建华]
- See The Sun(Live at Brixton Academy) [Dido]
- 島唄 [Scott Murphy]
- I Told You So [Aretha Franklin]
- Anoche [Orquesta Francini-Pontier]
- Rubber Biscuit [Music Sounds Better With ]
- The Breaks (Cardio Workout Version) [Workout Allstars]
- New Sensation [70s Rock Hits]
- Fools Rush In [Brook Benton]
- We Got The Beat(Factory Team Fast Beat) [Speedogang]
- 发愿文 [姜姿伢]
- 我也想当网红 [MC浅逝]
- Volvamos A Casa(Album Version) [Jose Luis Rodríguez]
- 我们一个家 [程欢]
- La violetera [Dalida]
- Sarah’s Prayer [Eden’s Bridge]
- 告诉你我恨你 [华语群星]
- 37度保温杯 [哀家]
- Vino langa mine(Nostalgic Mix) [3 Sud Est&Laurentiu Duta&]
- Will you still love me [Ben E. King]
- My My She Cries [Carole King]
- 疗伤情歌 [音乐走廊]
- Le Lion Est Mort Ce Soir [Henri Salvador]
- All Of You [Fred Astaire]
- 唱不完的心声 [庄学忠]
- Caminito [Carlos Gardel]
- Close to You [Howlin’ Wolf]
- Sdraiati Dentro Di Me [Gatto Panceri]
- 爱一个人 [陈慧琳]
- 明月同心 [林淑娟]
- Summer Bird Diamond [Seabear]
- 人人有奖 [吴亦帆]
- 距离杀死爱情 [香儿]
- Aller Loin [Danielle Messia]
- 难原谅他 [王绮嘉]