《Die Lied Van Die Natuur》歌词

[00:00:00] Die Lied Van Die Natuur - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Kupido
[00:00:05] Luister na die geluid van reë ndruppels op 'n sinkdak
[00:00:12] Die lied van paddas wat saamsing in 'n koor
[00:00:19] Luister hoe die wind 'n boom laat kreun en kraak
[00:00:25] Dis die lied van die natuur wat jy daar hoor
[00:00:30] Daar is musiek oral om ons heen
[00:00:34] En al wat jy moet doen is om te luister
[00:00:41] Somtyds die ore spits
[00:00:44] Want baiemaal is die liedjie net 'n fluister
[00:00:50] Soos 'n bries wat speel oor 'n koringland
[00:00:53] 'N kriekekoor op 'n warm someraand
[00:01:00] Luister laat die geluide jou bekoor
[00:01:05] Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor
[00:01:12] Aan die punt van die vallei hoog in die berge
[00:01:18] Woon daar 'n eggo alleen in 'n klipspelonk
[00:01:25] Elke liedjie wat hy hoor sal hy uitkoggel
[00:01:31] Hy doen dit meesterlik vanuit sy tronk
[00:01:36] Daar is musiek oral om ons heen
[00:01:40] En al wat jy moet doen is om te luister
[00:01:47] Somtyds die ore spits
[00:01:50] Want baiemaal is die liedjie net 'n fluister
[00:01:56] Soos 'n bries wat speel oor 'n koringland
[00:01:59] 'N kriekekoor op 'n warm someraand
[00:02:06] Luister laat die geluide jou bekoor
[00:02:12] Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor
[00:02:18] Luister laat die geluide jou bekoor
[00:02:24] Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 穿越时空的爱情(舞曲版) [易欣]
- Dirty Dancer [Enrique Iglesias&Usher]
- Hold Me Up [33Miles]
- He Thought Of Cars [Blur]
- Introitus [Christian Muthspiel]
- 母亲的心 [李玲玉]
- 你的爱到底给了谁 [万一]
- 倩影 [蔡枫华]
- 温柔的疼 [糯米]
- Frosty The Snowman [Perry Como]
- Balaio Grande [Dorival Caymmi]
- Country Boy [Jake Thackray]
- Blame It on My Youth [Frank Sinatra]
- 十里荷塘十里花香 [陈净莲]
- On s’fait du mal [Black M]
- I Love You Because [Elvis Presley]
- La nova gelosia [Roberto Murolo]
- 730 Dias (Cara B) [Jorge Drexler]
- Cobranto [Quinta-Feira 12]
- My Special Angel [Gary Lewis & The Playboys]
- Dizzy [It’s a Cover Up]
- 尘敛旧时归——《魔道祖师》忘羡同人曲 [暖阳]
- Die Englein werden geschaukelt [Schnabi Schnabel&Kinderli]
- Walkin’ My Baby Back Home [Nat King Cole]
- 那天那夜 [小花]
- New Yorks My Home [Ray Charles]
- Amerika(Digital Hardcore Mix) [Rammstein]
- 灯笼花 [儿歌]
- 像我这样的人 [陆瑾年]
- 月菩萨 [小河]
- Sensitive [Ana Zimmer]
- 孤寡 [MC温柔你阳]
- Keep on Dancin’ [Hit Crew Masters]
- Honey [Jukebox Heaven]
- Didn’t I [Soul Hit Band]
- Little Red Caboose [Kidsongs&michael lloyd&Ca]
- Drag City [Jan & Dean]
- Merry Christmas Baby [Otis Redding]
- Crush [Burning Tree]
- Girl On The Phone [The Jam]
- Elysian Woes [Opeth]
- 梦のあとさき [savage genius]