《Jakarandastrate》歌词

[00:00:00] Jakarandastrate - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Valiant Swart
[00:00:17] Jakarandastrate
[00:00:21] Roep my vanaand
[00:00:25] Ek luister na die liedjie op die wind
[00:00:28] En ek volg my hart waar hy gaan
[00:00:32] Ek volg my hart waar hy gaan
[00:00:38] Jare gelede vaar ek na die vreemde
[00:00:42] Met drome wat sweef op die wind
[00:00:46] My hart se begeerte om lewensgeheime
[00:00:50] In onbekende stede te vind
[00:00:54] My voetspore kruis kontinente en eilande
[00:00:58] Nêrens kon grense my bind
[00:01:02] Deur kronkelende strate oor silwer promenades
[00:01:06] Soek ek na die reënboog se punt
[00:01:15] Jakarandastrate
[00:01:19] Roep my vanaand
[00:01:23] Ek luister na die liedjie op die wind
[00:01:26] En ek volg my hart waar hy gaan
[00:01:30] Ek volg my hart waar hy gaan
[00:01:52] Te lank het ek gewandel langs wildvreemde paaie
[00:01:56] Te ver het ek gesoek na die kruis
[00:02:00] Die spore na geluk loop in sirkels en draaie
[00:02:04] En lei my weer terug na die huis
[00:02:13] Jakarandastrate
[00:02:17] Roep my vanaand
[00:02:21] Ek luister na die liedjie op die wind
[00:02:24] En ek volg my hart waar hy gaan
[00:02:28] Ek volg my hart waar hy gaan
[00:02:33] Jakarandastrate
[00:02:37] Roep my vanaand
[00:02:41] Ek luister na die liedjie op die wind
[00:02:44] En ek volg my hart waar hy gaan
[00:02:51] Jakarandastrate
[00:02:55] Jakarandastrate
[00:02:59] Jakarandastrate
[00:03:03] Jakarandastrate
[00:03:07] Roep my vanaand
[00:03:11] Ek luister na die liedjie op die wind
[00:03:14] En ek volg my hart waar hy gaan
[00:03:18] Ek volg my hart waar hy gaan
[00:03:23] Jakarandastrate
[00:03:27] Roep my vanaand
[00:03:31] Ek luister na die liedjie op die wind
[00:03:34] En ek volg my hart waar hy gaan
[00:03:38] Ek volg my hart waar hy gaan
[00:03:43] Jakarandastrate
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 你快乐吗 [蔡依林]
- 清官册074集 [单田芳]
- 栾蒲包与丰泽园137集 [单田芳]
- God\’s Gonna Cut You Down [Costanza]
- 情凭谁来定错对 [谭咏麟]
- 夏の林檎(Live) [Kalafina]
- 一世情 [陈国宁]
- Hearts Like Ours [游戏原声]
- Fault Line [Tennyson]
- See How [Coasts]
- Desperado [The Moonlights]
- 多一克温暖 [好妹妹]
- Mode avion [Fk]
- Rainbow Diamond [Rainbow Diamond&Yena]
- The Addams Family Theme [All Hallows’ Eve&Hallowee]
- El Osito Misha (De ”El Osito Misha”) [Grupo Caramelo]
- Someday(You’ll Want Me to Want You) [Jimmy Reeves]
- Milkcow Blues Boogie [Elvis Presley]
- Brotherly Love [Keith Whitley&Earl Thomas]
- Teach Me Tonight [Paul Anka]
- Gospel Ship (When We’re Traveling Through The Air) [Joan Baez]
- Beach Bums [Josh Turner]
- 滂沱大雨里(伴奏)(伴奏) [汤川]
- On My Way(Got On My Travelin’ Shoes) [Louis Armstrong]
- Act Two: Loving You(Album Version) [KEN ()&Company]
- When The Day Goes Down [Eurythmics]
- Technologic(Dubstep Remix) [Cardio Workout Crew]
- The Devil’s Steed(Demo Version) [Sol Invictus]
- Heat Of The Moment [Asia]
- Grace [Laura Story]
- 浪子心声 [许冠杰]
- People Will Say We’re In Love [Ella Fitzgerald]
- I Cross My Heart [George Strait]
- 海豚有海 你还有我(Remix) [M24]
- The Ar(Radio Cut) [Tiamat]
- Almost Grown [Chuck Berry]
- Behind Closed Doors (Made Famous by Charlie Rich) [The Rock Heroes]
- Une demoiselle sur une balanoire [Yves Montand]
- 咖喱 [Norazo]
- ビュッフェにて [松任谷由実]
- Battle Hymn of Central London [Liam Bailey]
- 飞起来(飞机音效,橙之夜) [Eric]