找歌词就来最浮云

《Mpanzaville》歌词

所属专辑: Tweeduisend-En-Tien! 歌手: Laurika Rauch 时长: 03:26
Mpanzaville

[00:00:00] Mpanzaville - Laurika Rauch

[00:00:00] Written by:Anton Goosen

[00:00:11] Skielik gaan ons aan die bewe

[00:00:12] Draai ons af van Hoofweg Sewe

[00:00:14] Trap die versneller plat

[00:00:18] Die wiele rol die byle huil

[00:00:19] Die poppe tol die boendoe's geil

[00:00:21] Toe ons afdraai na die stad

[00:00:25] Skakel af en ons klim uit

[00:00:26] Weerkaatsing in die motorruit

[00:00:28] Die son wat weswaarts sak

[00:00:32] Die stilte van 'n ruimteman

[00:00:34] Of skrywer nou so pas verban

[00:00:35] Begroet ons ore strak

[00:00:39] Daar's onheil in die kraal

[00:00:41] En die winde waai koud

[00:00:43] En die leeus slaap bang

[00:00:44] In die donker honger woud

[00:00:50] Mpanzaville Mpanzaville

[00:00:54] Almal is so stil hier's 'n woeste krokodil

[00:00:57] Mpanzaville Mpanzaville

[00:01:00] Daar's 'n honger krokodil

[00:01:02] In Mpanzaville

[00:01:08] Vir ure sit ons om die vuur

[00:01:09] Die konka brand ons oë tuur

[00:01:11] En ons hoor hoe tjank die wind

[00:01:15] Opgestaan en verder aan

[00:01:16] Spore taan en hoe verstaan jy

[00:01:18] Stilte in die vallei

[00:01:21] Maar skielik klap en dreun en hap

[00:01:23] Ons oë word pap die knieë slap

[00:01:25] Toe die ongedierte dwaal

[00:01:29] Ons hoor hom aankom in die wind

[00:01:30] Ons moet nou gou 'n antwoord vind

[00:01:32] Vir die monster in die kraal

[00:01:36] Daar's onheil in die kraal

[00:01:38] En die winde waai koud

[00:01:39] En die leeus slaap bang

[00:01:41] In die donker honger woud

[00:01:47] Mpanzaville Mpanzaville

[00:01:50] Al die mense gil vir die woeste krokodil

[00:01:54] Mpanzaville Mpanzaville

[00:01:57] Daar's 'n honger krokodil

[00:01:59] In Mpanzaville

[00:02:04] Sy bek gaan oop sy tande blink

[00:02:06] Sy asem stink hy waggel flink

[00:02:08] Klokke lui in die doodsvallei

[00:02:11] Ons druk 'n stok diep in sy bek

[00:02:13] Sy oë word groot sy stert verrek

[00:02:15] Maar die panga slag sy nek

[00:02:19] Hartlam loop en gryp 'n klip

[00:02:20] Slaat sy kop dat hy wil stik

[00:02:22] Sy oë tol om en om

[00:02:26] Ons slag hom af en vat sy vel

[00:02:28] Die honde blaf die mense draf

[00:02:29] Die kraal is van vreugde stom

[00:02:33] By die vure in die kraal

[00:02:35] Blink die krokodilvel

[00:02:37] In die woud trom die tromme

[00:02:38] Die storie word vertel

[00:02:44] Mpanzaville Mpanzaville

[00:02:47] Al die mense dans om die dooie krokodil

[00:02:51] Mpanzaville Mpanzaville

[00:02:54] Daar's vrede in die kraal in Mpanzaville

[00:02:58] Mpanzaville Mpanzaville

[00:03:01] Mpanzaville Mpanzaville

[00:03:05] Mpanzaville Mpanzaville

[00:03:08] Mpanzaville Mpanzaville

[00:03:12] Mpanzaville Mpanzaville

[00:03:15] Mpanzaville Mpanzaville

[00:03:19] Mpanzaville Mpanzaville

[00:03:22] Mpanzaville