《My Ou Tante Koba》歌词

[00:00:00] My Ou Tante Koba - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Christopher Torr
[00:00:13] My ou tante koba klink effens kwaai
[00:00:18] Wanneer kom maak ons by hulle weer 'n draai
[00:00:24] Maar waar bly tannie het ek gevra
[00:00:30] Anderkant noupoort duskant de aar
[00:00:36] My ou tante koba sê ek kan maar loer
[00:00:41] Sy sal haar koffie met 'n lepel roer
[00:00:47] Ry verby laignsburg en beaufort wes
[00:00:54] Ma het 'n mandjie pa het 'n fles
[00:00:58] En my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing
[00:01:04] Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring
[00:01:10] 'N reis deur die verlede sal ook hartseer bring
[00:01:15] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:01:29] My ou tante koba het soms gemeen
[00:01:35] Die son sal weer skyn maar dit moet eers reë n
[00:01:41] Veral op grasbult het sy gevra
[00:01:47] Dis anderkant colesberg duskant de aar
[00:01:52] Sy's besig om lusern lusern te saai
[00:01:58] Sy sê nie eers hallo nie maar sy sê ook nie good bye
[00:02:04] Sy skink sjampanje en gemmerbier
[00:02:10] Die tafel's gedek langs 'n rivier
[00:02:15] En my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing
[00:02:21] Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring
[00:02:27] 'N reis deur die verlede sal ook hartseer bring
[00:02:32] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:02:38] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:02:44] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:02:49] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:02:57] Aan die einde het tant koba baie stil gelê
[00:03:04] Ek sien reeds vier perde het ek haar hoor sê
[00:03:10] Scatter my ashes het sy gevra
[00:03:16] Anderkant steynsburg duskant de aar
[00:03:20] En my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing
[00:03:26] Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring
[00:03:32] 'N reis deur die verlede sal ook hartseer bring
[00:03:37] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:03:43] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:03:49] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:03:54] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:04:00] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:04:06] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:04:12] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
[00:04:18] Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Let’s Get Retarded [Black Eyed Peas]
- 遥远的妈妈 [娜仁齐齐格]
- Don’t Worrry ’Bout Me [Tony Bennett]
- Better Leave [Pajaro Sunrise]
- Power To The Peaceful [Anti-Flag]
- 向左看,向右转 [邬祯琳]
- 英雄颂 [阎维文]
- Lay Your Love Down(Single Version) [Wolf Gang]
- El Cuate Avendao [El Komander]
- It Happened Last Night [Connie Francis]
- Time Will See [SS Idol]
- Intro [Bone Thugs N Harmony]
- Merci [Charles Dumont]
- 献给母亲 [God]
- Throes Of Rejection(Remaster) [Pantera]
- Awful Things [From Indian Lakes]
- (Early Morning)(Album Version) []
- Stay Awake [London Grammar]
- I Don’t Mind [James Brown]
- Jangadero [Mercedes Sosa]
- Land Ahoy [The Beach Boys]
- 一夏の華 (一夏之华) [VOCALOID]
- Canción Mixteca [Pedro Vargas&Miguel Aceve]
- Si me amas [Kiko y Shara]
- Only A Woman’s Heart [贵族乐团]
- Go Away From My Window [Harry Belafonte]
- 姑娘你怂了 [浪子络酒]
- I Wanna Play House with You [Eddy Arnold]
- Un’elica [IACAMPO]
- Movin’ Along [The Morning Light]
- At The Hop [Pure Energy]
- Cool Yule [Christmas Holiday Music&C]
- Namo Venkatesa [Sivaprasad]
- Tabu [Michelle]
- I.O.U [Bad Girls]
- 無題 [amazarashi]
- O Holy Night [The Mills Brothers]
- All Star [Smash Mouth]
- God’s Gonna Cut You Down [Odetta]
- 南海普陀观世音大悲愿 [佛教音乐]
- Deus Está Me Ensinando [Planta E Raiz]