找歌词就来最浮云

《Die Stout Kat》歌词

所属专辑: Die Mense Op Die Bus 歌手: Laurika Rauch 时长: 02:45
Die Stout Kat

[00:00:00] Die Stout Kat - Laurika Rauch

[00:00:00] Written by:C L Leipoldt/Laurika Rauch

[00:00:27] Ons kat was gister drie jaar oud

[00:00:30] En oom servaas beweer

[00:00:34] Dis oud genoeg om kattekwaad

[00:00:37] Nou eenmaal af te leer

[00:00:41] Nou eenmaal af te leer

[00:00:46] En tog dit spyt my om te sê

[00:00:49] Ons kat is regtig stout

[00:00:53] En traak nie as n mens hom knor

[00:00:56] Oor een of ander fout

[00:00:59] Oor een of ander fout

[00:01:08] Herhaalde male sê ons hom

[00:01:12] Jy moenie muisies moor

[00:01:15] Nog minder mossies maar verniet

[00:01:18] Die stouterd wil nie hoor

[00:01:22] Die stouterd wil nie hoor

[00:01:27] Ons het al oom servaas gevra

[00:01:30] Mismoedig wat te maak

[00:01:34] Hy skud sy kop en sê dit is

[00:01:37] Nogal 'n lastige saak

[00:01:41] Nogal 'n lastige saak

[00:01:49] Ons weet dit is ons moet maar nou

[00:01:53] Van vooraf weer probeer

[00:01:56] Om in sy vierde jaar ons kat

[00:02:00] Van kleins af weer te leer

[00:02:03] Van kleins af weer te leer

[00:02:08] Dan sal hy later ag ek weet

[00:02:12] Dit sal bra moeilik gaan

[00:02:15] Nie meer geniepsig met sy klou

[00:02:18] 'N klein swak muisie slaan

[00:02:22] 'N klein swak muisie slaan

[00:02:25] Nie meer loop skuil soek in die gras

[00:02:29] Om voëltjies te bekruip

[00:02:32] En as hy nie wil hoor nie

[00:02:39] Sal ons oompie hom versuip

随机推荐歌词: