找歌词就来最浮云

《Droom》歌词

所属专辑: Tweeduisend-En-Tien! 歌手: Laurika Rauch 时长: 02:27
Droom

[00:00:00] Droom - Laurika Rauch

[00:00:01] Written by:Kupido

[00:00:13] Ver agter die skimme van gister

[00:00:17] Gaan haal ek 'n droom

[00:00:20] En die droom se naam is jy

[00:00:25] Ek sien jou soos jy toe was

[00:00:28] Ek sien jou soos jy nou is

[00:00:30] En ek besef vir altyd

[00:00:33] Bly jy die droom vir my

[00:00:38] Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom lê

[00:00:44] En ek sal jou nooit laat gaan

[00:00:50] Jy is al wat ek my lewe lank wil hê

[00:00:57] 'N droom wat ewig voortbestaan

[00:01:02] Ek is gelukkig in my droomwê reld

[00:01:06] En niks sal my ooit

[00:01:08] Van jou kan vervreem

[00:01:13] My drome word al soeter

[00:01:16] Ek kry jou daagliks liewer

[00:01:18] En jy gee soveel meer

[00:01:21] As wat jy ooit kan neem

[00:01:26] Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom lê

[00:01:32] En ek sal jou nooit laat gaan

[00:01:37] Jy is al wat ek my lewe lank wil hê

[00:01:45] 'N droom wat ewig voortbestaan

[00:01:51] Jy is al wat ek my lewe lank wil hê

[00:01:58] 'N droom wat ewig voortbestaan

[00:02:03] 'N droom wat ewig voortbestaan

随机推荐歌词: