《Kelkiewyn》歌词

[00:00:00] Kelkiewyn - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Anton Goosen
[00:00:11] As ek van heel vooraf aan weer
[00:00:15] Jou lief kon leer hê
[00:00:18] Dan sou ek weer alles net so
[00:00:21] Van vooraf wou hê
[00:00:27] Maar noudat die seer in my oë
[00:00:30] Tot heimwee vervaag het
[00:00:34] Noudat die hartseer verdwyn het
[00:00:37] Verlang ek na jou
[00:00:42] Kelkiewyn kelkie Kelkiewyn
[00:00:45] Vlieg saam met die wind
[00:00:47] Na waar die son verdwyn
[00:00:50] Dan nog een keer
[00:00:51] Kelkie Kelkiewyn
[00:00:53] Van die verlange in my hart
[00:00:54] Die hartseer en die pyn
[00:00:56] Van die verlange in my hart
[00:00:58] Die hartseer en die pyn
[00:01:25] Maar nou sit ek onder die maan
[00:01:29] Gesels ek met jou
[00:01:32] Laat my toe om my hart uit te praat
[00:01:36] Mooiste Kelkiewyn
[00:01:41] As ek van heel voor af aan weer
[00:01:45] Hom lief kon hê
[00:01:48] Dan sou ek weer alles net so
[00:01:51] Van vooraf wou hê
[00:01:57] Kelkiewyn kelkie Kelkiewyn
[00:02:00] Vlieg saam met die wind
[00:02:01] Na waar die son verdwyn
[00:02:04] Dan nog een keer
[00:02:05] Kelkie Kelkiewyn
[00:02:07] Van die verlange in my hart
[00:02:08] Die hartseer en die pyn
[00:02:10] Van die verlange in my hart
[00:02:12] Die hartseer en die pyn
[00:02:14] Kelkiewyn kelkie Kelkiewyn
[00:02:17] Vlieg saam met die wind
[00:02:19] Na waar die son verdwyn
[00:02:21] Dan nog een keer
[00:02:22] Kelkie Kelkiewyn
[00:02:24] Van die verlange in my hart
[00:02:26] Die hartseer en die pyn
[00:02:28] Van die verlange in my hart
[00:02:29] Die hartseer en die pyn
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 陪着我一直到世界的尽头(Live) [周传雄]
- Amelie [Carney]
- Put Your Weight On It [Big Daddy Kane]
- 黄昏中的小岭 [张蔷]
- The Discount Song [Chris August]
- 爱的旅程(Mix) [陈玉建&王冰&阳山伟伟]
- Sonho de Amor(Verso Remasterizada) [Roberto Carlos]
- The Sadder-But-Wiser Girl For Me(From ”The Music Man”) [Robert Preston]
- Saloon [Max Morath]
- My Dear Helen [Andy Shauf]
- Zwei von vielen [Spillsbury]
- Who Loves You [The Hit Co.]
- I Shine For You [Mau Marcelo]
- Shadows of the Night [Halloween Tricksters&Hall]
- Yira Yira [Horacio Duggan]
- Lost In America [Alice Cooper]
- Welcome To My World [Jim Reeves]
- Waiting for Tonight [Jennifer Lopez]
- Nohta Cinta [Thomas Arya&Yelse]
- You Shook Me(Remaster) [Led Zeppelin]
- I Like to Move It(Acapella|vocal|Karbon Kopy) [You Produce]
- LET’S TALK ABOUT(FEAT.) [Zia&Sunny Hill]
- Alejandro(Vox Miss Domino) [OttoMix&Yano]
- I Will Be Home Again [Elvis Presley]
- , []
- 教你如何辨别假胸! [马桶喜剧]
- Don’t You Know [Dusty Springfield]
- More [Marvin Gaye]
- (`77 1 MBC ) [韩国群星]
- Ain’t This a Wonderful Day [Anita O’Day]
- 2002 [Anne-Marie]
- Pro Dia Nascer Feliz [Raa Negra&Frejat&Cazuza]
- Let Me Show You the Way [The Faith Crew]
- Here Comes Santa Claus [Los Nios de Navidad]
- 我的世界怎能没有你 [李掌声]
- Solitude [Billie Holliday]
- By My Side(Red Mix) [REDDJ]
- Jerusalem [Andrew Davis]
- 金孔雀轻轻跳 [儿歌]
- 爱我还是他(DJ版) [舞曲]
- Cold World [Poems For Laila]