《Jakarandas Bloei》歌词

[00:00:00] Jakarandas Bloei - Laurika Rauch
[00:00:03] Written by:Laurinda Hofmeyr
[00:00:07] Jakarandas bloei die lug is pers
[00:00:10] Skryf vir my 'n skemervers
[00:00:14] Vertel vir my die wêreld is grou
[00:00:17] Dan wys ek jou op die môredou
[00:00:21] Want elke dag het 'n skatkis vol
[00:00:24] As doukristalle op 'n kelkblaar stol
[00:00:28] Gaan kyk na die wêreld van naderby
[00:00:31] Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry
[00:00:35] Ja kyk 'n slag weer mooi na die
[00:00:39] Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
[00:00:46] Dis lentetyd die lug word blou
[00:00:49] Laat die aandlug jou help
[00:00:51] Om die mooi te onthou
[00:00:53] Vergeet nou eers van werk wat wag
[00:00:56] Maak jou oë oop en sien hoe ek lag
[00:01:00] Want elke dag het 'n skatkis vol
[00:01:03] As doukristalle op 'n kelkblaar stol
[00:01:07] Gaan kyk na die wêreld van naderby
[00:01:10] Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry
[00:01:14] Ja kyk 'n slag weer mooi na die
[00:01:18] Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
[00:01:25] Dink aan die voëltjies wat nessies bou
[00:01:29] Die vrolike roep van 'n Piet-my-vrou
[00:01:32] Sien ook die mense vir wat hulle is
[00:01:36] Sien dat hul mooi is sien in hul die lig
[00:01:41] Dink aan die strate wat blink in die reën
[00:01:44] Bome en gras alles groen om jou heen
[00:01:48] Sien dan die son wat op 'n doudruppel rus
[00:01:52] Erken dis Genade
[00:01:54] Erken dat dit wonders is
[00:01:59] Jakarandas bloei die lug is pers
[00:02:03] Skryf vir my 'n skemervers
[00:02:06] Vertel vir my die wêreld is grou
[00:02:10] Dan wys ek jou op die môredou
[00:02:13] Want elke dag het 'n skatkis vol
[00:02:17] As doukristalle op 'n kelkblaar stol
[00:02:20] Gaan kyk na die wêreld van naderby
[00:02:24] Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry
[00:02:27] Ja kyk 'n slag weer mooi na die
[00:02:31] Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
[00:02:36] Ja kyk 'n slag weer mooi na die
[00:02:40] Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 无雪的冬天 [彭清]
- 摇摆(DJ Koo Club Radio Re-Mix Ver) [蔡妍 ()]
- アシタもしもキミがいない [MINMI]
- Gimme Three Steps [Lynyrd Skynyrd]
- 千年等一回 [文筱芮]
- Sweetie Pie [Dionne Warwick]
- 粤读 北京遇上西雅图(口白) [曾舜晞]
- It’s All Right With Me [Brenda Lee]
- 曾经的单纯 [晓晴]
- See See Rider [Ma Rainey]
- 人形の家 [徳永英明]
- Glamorous Glue (2011 - Remaster)(2011 - Remaster) [Morrissey]
- 如果没有你 [叶枫]
- 彩虹下的村庄 [张华敏]
- Rebecca(Remastered) [Big Joe Turner]
- Sin olet min(Vain elm kausi 5) [Mikko Kuustonen]
- It Might As Well Be Spring [Milos Vujovic]
- It’s All Happening [Tommy Steele]
- Don’t Let Me Be Misunderstood [The Animals]
- Portrait Of A Fool [康威-特威提]
- Have Yourself a Merry Little Christmas [Stephanie K]
- Besame Mucho (Kiss Me) [Connie Francis]
- Skimbleshanks: The Railway Cat [Jimmy Serino Company]
- DJ Got Us Fallin’ In Love [Future Hit Makers]
- London Calling [Clash]
- 太阳当空照 (伴奏) [华语群星]
- 天骄 [杨洋金彪]
- Pé Quente, Cabea Fria(Ao Vivo No Rio De Janeiro / 1976) [Caetano Veloso&Gal Costa&]
- Hulapalu(Live) [Andreas Gabalier]
- Lonely Girl [Sarah Vaughan]
- 狐狸的夏天(DJ版) [珊爷]
- Wenn wir erklimmen [Kinderchor&Sandra Wollasc]
- Sammy Da Bull(Explicit) [Nate Dogg&Proof&Swifty]
- Colorful(Original Mix) [B904]
- 新编《百家姓》之快板儿-姬 [李晓雨&宋毅&大囍记]
- My Funny Valentine [THE LETTERMEN]
- Sexy Hexy [Mona & Die falschen 50er]
- How Long Buck?(Remaster) [Skip James]
- 隔著荧屏想着你 [陈光军]
- Chanson pour Nol [Charles Trenet]
- 海阔天空(Live) [Beyond]