《Marietjie Wag-’n-Bietjie》歌词

[00:00:00] Marietjie Wag-'n-Bietjie - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Christopher Torr
[00:00:12] In kerkstraat aberdeen
[00:00:15] Woon marietjie alleen
[00:00:18] Op haar dag kon sy 'n kop of twee laat draai
[00:00:24] Maar marietjie van der heever
[00:00:27] Wag haar hele lewe
[00:00:37] Iemand het haar wel gevra
[00:00:38] In neëntien sestig in de aar
[00:00:43] Marietjie o marietjie wil jy dans
[00:00:49] Maar sy sê toe vir hom niekie
[00:00:52] Nie nou nie wag 'n bietjie
[00:01:02] Marietjie o marietjie
[00:01:04] O marietjie wil jy dans
[00:01:08] My hart is vol van liefde
[00:01:11] Wag 'n bietjie vat 'n kans
[00:01:14] Ja my hart is vol van liefde
[00:01:17] En dit voel of dit wil bars
[00:01:20] Marietjie wag 'n bietjie
[00:01:23] Marietjie wil jy dans
[00:01:28] En niekie poggenpoel
[00:01:31] Woon nou buite die gewoel
[00:01:34] Hy het seker beter dae al gesien
[00:01:40] En in kerkstaat aberdeen
[00:01:44] Het dit lanklaas gereën
[00:01:53] En hy droom nog af en toe
[00:01:55] Van riviere wat nog vloei
[00:01:58] En van liedjies wat op die winde ry
[00:02:05] En van die liefde van sy lewe
[00:02:09] Marietjie van der heever
[00:02:18] Marietjie o marietjie
[00:02:21] O marietjie wil jy dans
[00:02:24] My hart is vol van liefde
[00:02:27] Wag 'n bietjie vat 'n kans
[00:02:30] Ja my hart is vol van liefde
[00:02:33] En dit voel of dit wil bars
[00:02:37] Marietjie wag 'n bietjie
[00:02:40] Marietjie wil jy dans
[00:02:48] En ek hoor weer daardie lied
[00:02:50] Van verlange en verdriet
[00:02:54] En die letters op die klippe is vol stof
[00:03:00] Want hier in aberdeen
[00:03:03] Het dit lanklaas gereën
[00:03:06] En in Kerkstaat
[00:03:07] Marietjie gereën
[00:03:16] Marietjie o marietjie
[00:03:18] O marietjie wil jy dans
[00:03:22] My hart is vol van liefde
[00:03:25] Wag 'n bietjie vat 'n kans
[00:03:28] Ja my hart is vol van liefde
[00:03:31] En dit voel of dit wil bars
[00:03:34] Marietjie wag 'n bietjie
[00:03:37] Marietjie wil jy dans
[00:03:41] Marietjie wag 'n bietjie
[00:03:44] Marietjie wil jy dans
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 两忘烟水里 [华语群星]
- Young For Eternity [The Subways]
- Blessing [Capleton]
- 天鹅湖 [蓓蕾组合]
- 不知所错 [丁云蒙]
- 花蝶風月 [天上天下]
- Didn’t We [MATT MONRO]
- The Monkey(Remastered) [Dave Bartholomew]
- Aisha [Pablo]
- Far Away Places [Perry Como]
- The Man I Love [Lena Horne]
- 无法克制 [拾叁乐团]
- When I Fall In Love [Nat King Cole]
- Vecchio Frack [Domenico Modugno]
- Wenn ich mit meinem Dackel von Grinzing heimwrts wackel [Peter Alexander]
- Moon Love [Harry James&Frank Sinatra]
- Always(1998 Digital Remaster) [Frank Sinatra]
- Soma(Album Version) [Project 86]
- Somewhere Along The Way(1998 Digital Remaster) [Cliff Richard]
- Toy Box [Insane Clown Posse]
- Born A Woman [SANDY POSEY]
- Games [Kaddisfly]
- Let’s Go Trippin’ [The Beach Boys]
- 金地藏 老僧送童 [冯果]
- 我飞翔(伴奏) [土土]
- 如果有一天,我不爱了 [DJ萧寒]
- 江水向东流 [王威翔]
- First Love [Michael Dulin]
- Blues For Big Town [John Lee Hooker]
- Bleach [Linctus]
- 释迦牟尼佛(伴奏) [路勇]
- Aqua Man [Beenzino]
- Take Me In Your Arms And Love Me [Gladys Knight&The Pips]
- Tell It To My Heart(DJ Remixed) [Ultimate Dance Hits]
- Anillo De Compromiso [Los Muecas]
- Baby It’s You [The Shirelles]
- Whole Lotta Lovin [Fats Domino]
- Moon River(De Diamants sur Canapé)(Remastered) [Audrey Hepburn]
- Do It the Hard Way [Chet Baker]
- Only You (And You Alone) [The Platters]
- Peace Understanding And Love [Tamra Rosanes]